× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #111683 by Lia
Whaaaahahahahahaha, lekker lag ek nou vir jou. 95 % is beter as 0 % en jy klink baie meer positief, so helfte van die geveg is al gewen. Bly net positief, hy sal gou aansteek. DH is seker maar net bang vir teleurstelling.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111681 by Strik*kie
Heya julle

Hoop dit gaan goed met almal? Preggie fairies en ttc'ers. Hou net moed, ons beurtjies sal kom!!! (omw praat ek wat gewoonlik depro slaan met af lol)

Slakkie :woohoo: you go girl... convince vir dh... bietjie omkoop ;)

Halo almal verder!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111670 by Slakkie
ja ek dink die tickers werk nog nie so lekker na die server ding nie ek sien hy save dit nie.

IUI is op hierdie stadium so 95% Oktober DH lyk my kan dalk dalk dalk nog kop uittrek (haha lag ek nou!!!!) Met ander woorde ek hoop hy trek kop uit HAHAHA :laugh: :laugh: :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111662 by Lia
Driekie, ek het dit ook al gehoor. My boude en heupe het al bietjie uitgesit, so sal maar sien.

Hehe Hexy, sal lekker wees om uit te vind of dit reg is of nie.

Slakkie, ek is skielik net opgewonde oor jou IUI. Ek het 'n goeie gevoel !!

Oktober gaan 'n baie opwindende maand wees, ek en Driekie gaan hopelik die geslagte uitvind, Slakkie gaan vir IUI en Ella gaan vir IVF. Jooste gaan haar FS sien. Ek wonder of Klippie hulle ook weer gaan IUI. Wie het ek gemis? Strikkie as ek reg onthou het julle gese julle gaan ook dr weer sien voor einde van jaar.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111657 by Lia
Hehe, dis maar nogsteeds 50 / 50. Wanneer is jou volgende scan nou weer? Ek is seker ons gaan dan weet.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111652 by Driekie
Wee julle een ding wat ek nou 3/4 keer al reg geraai het mee was om te kyk na hoe jy dra, maar weereens ek is maar baie skepties as dit by sulke goedjies kom:

As die vrou hoog dra maw die magie sit half reg onder sussies en die boude word nie veel groter nie is dit dogtertjie en dan as die magie laer is en die boude en heupe groei eerste en groot dan is dit seuntjie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago - 16 years 2 weeks ago #111651 by sexy~hexy
Anje, jy sal my nie glo nie, maar iemand het die hande ding met my gedoen...en jip, het gewys seuntjie en hier is Jayden. En toe doen ek dit met my beste vriendin en boetie se meisie...en altwee het gewys seuntjies...en hulle het seuntjies ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account