× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #111628 by Tanz
Hi Julle,

Jammer om sommer hier in te val, wil maar net sê vir Hexy, Ek is so vreeslik jammer om te hoor van wat met jou gebeur het!! Ek weet jy ken my nie, maar ek bid elke aand dat Jesus jou sal troos en in Sy hande hou tot jy beter voel! Ek kan nie sê ek weet hoe jy voel nie, maar ek kan sê ek voel op my eie manier saam met jou.

Hi al die ander dames!!! Jammer weereens!

Baie sterkte!!

xxx

Diagnosed with Severe Endo May 2007
Laporoscopy & Historoscopy in 2007, 2008, 2009 and 2014
1x Angel baby (Nov 2010)

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111624 by Lia
Driekie, wat se die Chinese Calender, wat is jou baba se geslag? Het jy al gekyk?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111623 by Lia
Slakkie, ek sien net jou "...18 days till testing ticker ..."

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111620 by Driekie
Hehe Slakkie - hi - ek jou nog nie eers hello gese!Ek sien julle gan nou in Okt IUI - dis n goeie maand ek hou als geknoop sommer vir jou dat dt uitwerk!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111618 by Lia
Pais, ek is ook uitstekend om goed uit te stel tot op die laaste oomblik toe. Hehe, ek het deesdae ‘n gevoel dis ‘n seuntjie, maar man is oortuig dis ‘n dogtertjie. Kan nie wag om uit te vind nie.

Ek kry sommer hoendervleis as ek jou storie weer lees.

Jooste, ek glo sekere mense word op jou pad geplaas vir ‘n rede. Ek is oortuig as ek nie by ‘n FS was nie sou ek hierdie baba weer verloor het. Met my laaste miskraam het my gyne my op bedrus en 1 Progestoroon aanvulling per dag gesit. Met hierdie swangerskap het ek weer dreigende miskraam gehad, maar die FS het my op bedrus en 6 Progestoroon aanvullings ‘n dag gesit. Ek dink ‘n FS spesialiseer in die gebied en hulle weet beter wat om te doen as ‘n gyne. Ek weet my FS se naam het met rede verby my gekom.

Drix, ja hy het gesing ook. Hy klink ook baie soos sy pa.

Cornel, met my 1ste swangerskap het Clomid met 1ste siklus gewerk, maar daar was nooit 'n hartklop nie. Weet nie of dit Clomid was of maar net my lyf nie. Eerlik dink ek nou dat ek maar net 'n progestoroon probleem gehad het en nie goed genoeg gemonitor of behandel was met vorige swangerskappe nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111617 by Driekie
Hexy - ek het n 3herhaal clomid opgebruik en toe nog n 3herhaal ene gekry (albei by my ou gynae) en toe ek die laaste ene van die tweede voorskrif moes gan koop het ek nie genoeg geld gehad nie en dis toe my apteker vir my vra kan sy my fertomid gee want dis clomid se generic en baaaie goedkoper..

Nou hierdie keer toe gee my nuwe gynae toe sommer vir my direk n voorskrif vir fertomid want ek het hom gese clomid werk nie met my nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111614 by Slakkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account