× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #111612 by sexy~hexy
Driekie, het jou dokter die fertomid voorgeskryf?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111610 by Slakkie
check net of my ticker werk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111609 by Cornel
Baie dankie Driekie!

Ek sal dit onthou en dan vra as ons daarkom!!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111606 by Cornel
Ons krag het vanoggend af gegaan,nou is my tv PIENK,GROEN en soms Blou!!!!!!! lol

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111603 by Driekie
Cornel - ek sien jy vra oor clomid....ek dink nie een iemand hier het op clomid swanger geraak nie..

Ek weet ek het so vier/vyf maande dit gebruik en dit het absoluut niks gehelp nie....my sak was plat die een maand toe ek my voorskrif moes kry en toe se my apteker hoekom probeer ek nie die generic fertomid wat goedkoper is nie en daai maand toe raak ek swanger..

En nou die keer het ek sommer direk fertomid gekry en op die 2de siklus swanger geraak...

Ansa en Klippie het ok gesukkel met Clomid en Ansa het toe op haar eerste siklus fertomid swanger geraak.....

Dan nog GB en ek dink Anje??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111601 by Driekie
HELLO HELLO HELLO!!

Sjoe girls jule is ernstig so vroeg!
My hartjie pyn sommer as ek so lees oor ons almal se hartseer en goed met TTC - ek vir een bid vir elkeen van die dames hier en stuur vandag vir julle elkeen n e-drukkie, omdat woorde soms net nie genoeg is nie!Weet net julle is elke ene in God se Handpalm en Hy weet al die antwoorde!

Hi Pais - ek is so so bly jy's terug!!!
Hi Anje - het hy gesing ook?Ek dink regtig hy sing baie mooi en dis waar hy lyk nes sy pa.
Ooooh lekker Hexy - hoop regtig jy kry daai tuimeldroeer en dat dit so goed werk en lyk soos dit klink!!
Ai Cornel - dis glad nie lekker om so ver van jou mense te wees nie, ek raak baie cranky en mislik veral tydens vakansietye as ek nie my ma'le kan sien nie!!!!!Hoop regtig iewers gebeur n ou wonderwerkie sodat julle kan deurkom!!!

Hellllooooooo almal anders ok!!

Verder kan ek nou regtig niks onthou nie, voel skoon muf!

Nie veel nuus hier nie - was net Dinsdag en gister siek, een of ander maag-thing en dan knyp ek iewers in my heup/rug n senuwee, so ek het n crap laaste 2daggies gehad!Voel beter vandag maar ek wil bietjie vroeer loop en myself bietjie tlc gan gee

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111599 by Cornel
Hi slakkie,ek stem saam met jou!

Ons het al 3 keer probeer normaal swanger raak,maar dit het nie gewerk nie....so my/ons volgende stap is medikasie (nie nou nie,maar einde volgende jaar)

Die van julle wat op Clomid was,hoe lank het julle gevat voor julle 'n BFP gekry het.....?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account