× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #111568 by Paisley
thanx anje! ja nee. Gewoonlik is ek UITSTEKEND met uitstel - maar met rikus se goedjies, nee wat alles word betyds gedoen!

Ek glo ook regtig jy gaan 'n dogtertjie he... volgens my chinese kalender moes rikus ook 'n dogtertjie gewees het!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111566 by Paisley
AMEN ANJE!!! Jy praat so waar. Ek glo regtig - almal se tyd gaan wel kom. Mens moet net eers jou paadjie stap!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111565 by Lia
Hi Pais, wow jy speel regtig nie. Jy is nou net oor halfpad en alles omtrent klaar en Rikus is al ingeskryf by kleuterskool. Dis awesome !! Ek sal Maandag vir jou bietjie gaan loer by Metro hier naby en as ek nie iets daar kry nie, sal ek stad toe gaan. Sal phodies neem en vir jou stuur.

Hehe, arme auntie, solank baba net gesond is, is al wat saak maak.

PS: Ek het vanoggend bietjie rond gekyk op internet en volgens die Chinese Calender gaan ek 'n dogtertjie he....lol.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111562 by Paisley
hexy - ek sal bietjie weer 'n pensie pic kom post! op die stadium is rikus se kamer nog nie afneembaar nie - is nog alles before fotos! Eerlik - sy kamer staan leeg net die mure is geverf. Hehe - al sy meubels en goed is nog versprei deur die huis en besig om wit gestain te word! Maar more kom post ek 'n kiekie!! Promise!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111559 by Lia
Lekker Hexy, hoop regtig vir julle part die droeer is nog in goeie kondisie. Dis 'n goeie prys.

Ai, jammer jooste.

Julle girls moenie opgee nie, kyk net, hier is 'n hele paar girls hier wat ook lank gesukkel het en wel swanger geword het, al was dit met hulpmiddels. En toe nou nog so een na die ander ook. Ek glo ook soos Cornel, julle babatjie is op julle pad, dalk net nie nou dadelik nie.

Dis soos my 2 MC's, ek kon op daardie oomblik nie verstaan hoekom nie en het gedink dis iets wat ek gedoen of nie gedoen het nie, maar as ek terug kyk, weet ek dat dit was net nie die regte tyd vir ons nie - daar was net te veel aan die gang.

Ek bid gereeld vir almal hier op moomie, die wat nog TTC en die wat reeds swanger is. Julle moet asb. net moed hou.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111558 by Paisley
ek sien volgens my ticker dat rikus nou so 690gm moet weeg - die ou bulletjie is seker al 800gm. Ek spot die naweek met 'n familielid, en se - hy mag dalk 4.5 kilos wees, maar gelukkig is dit nie my probleem om hom daar uit te kry nie. WAS DIE ANTIE NOU VERONTWAARDIG!!!! Hoe kan ek dit nou sê! Hehe daar is regtig nie eers 'n halwe kans dat ek 'n 4.5 kilogrammer probeer onder uitkry nie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111556 by sexy~hexy
Hi Pais :)

Ek het jou geadd op Skype....net sodat jy weet LOL

OK mammas....EK SOEK BABAKAMER fotos.....so kom post weer bietjie vir ons...laaste nog het Morgan gepost....

Al die ander....kom post sommer enige pic.....

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account