× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #110297 by Lia
HI Ella, dis nou lekker om van jou te hoor. Dis goed jy het jou tone gebreek, nou kan ml begin gewoond raak om jou uit te help met goedjies soos kos maak ens. Die eerste paar weke se naarheid is maar erg jong, en ek het dit nie eers so erg gehad soos ander mense nie.

Ek is so bly vir julle. Ek glo in my hart dat julle 1ste probeerslag gaan werk. Kan jou nou nie help met alles nie, dink die IUI girls gaan jou meer kan help, maar ek kan se as jy die ovidrel inspuiting gaan kry, dit brand nogal erg na die tyd, maar gaan gou verby. Ek het 'n klein bloukol gehad 'n dag later op die inspuiting plek.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110295 by Nelria
nee anje haal nie xen van boob af nie - het lea 9mnde gehou - lea try hom afRUK v dit af LOL

ok my adres is 797 hoewe weg, rietvalleirand - ry de ville bois tot by nuwe sentrum gaan oor delmas in piering net na kfc 1ste links kort dan 1ste links hoewe - ons is 2 de hek aan regterkant die bord se chante villas en die hek aan regterkant kan jy net oopskuif my polo staan langs huis stop by hom :)


ella - whooooooooooo hoooooooooo vir plan en ouch vir toon

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110283 by Lia
o Nel, wou nog se, jy is gelukkig dat jou twee honde babas buite slaap sonder 'n gehuil, ek onthou hoe ons gesukkel het met ons rottie in die aande. Sterkte om Xen van boob af te kry, dis ook mos maar 'n storie.

Cornel, ek sal ook maar versigtig wees.

Ai Hexy, ek is jammer man, my hart gaan uit na julle. Dis maar 'n moeilike proses. Baie Sterkte, ek hoop regtig net die beste vir julle vir die toekoms.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110280 by ella~bella
Hallo almal!!!

Sjoe ek het omtrent gemis. Sien hier is 'n paar nuwe name... julle moet hier bly, want die chat room is baie fertile!!!

Hexy, ek dink aan jou en is bly jy kom positief voor. Ek bid dat God sy Arms om jou en jou gesin vou en elke tree saam met jou stap.

Dis offisieel! Ons gaan Oktober vir IVF. Vliegtuigkaartjies geboek, ek tel die week my meds in Pretoria op. Kan nie glo die tyd is nou uiteindelik hier nie! Ek sal vir julle ophoogte van sake hou. Anje, dalk kan ek vir jou laat weet en jy kan kom post? Ek kan nie by die werk in die Kaap op die chat inlog nie. Ja ek gaan nog bietjie werk ook.

Ek het Vrydag 2 van my tone gebreek. Ek is maar baie pieperig, nou wil my man weet hoe ek eendag gaan kraam! Ek gril vreeslik vir die 5 steke in my toon en kan omtrent nie daarna kyk nie! As julle nou al 'n drama queen gesien het, moes julle my Vrydag in die hospitaal gesien het! Dit was afterall my eerste besoek naas my geboorte in 'n hospitaal!

Ok, ek het nou baie gelees, so is die stimulerende inspuitings seer? Ek weet nie hoe ek dit gaan oorleef nie. Asb, help!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110277 by Lia
Hi Nel, ek is bly ons chat, wou jou vandag bel, laas week was net te besig. Wil jy nie jou adres vir my pm nie, dan kom kuier ek Vrydag. Ek is so by Xen slaap nou deur. Ek hoop regtig jou tweetjies is nou ok. Shame, arme Lea, kry haar nogsteeds jammer vir die neusie, hoop nie dit los 'n merk nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110275 by sexy~hexy
Hi Ankia

Ek het gekyk of jy op Skype is, wou jou laat weet het nog niks gekry, en wil weet waar het jy bestel, dalk kan ek opvolg?

Hi Cornel en Anje :)

Anje, geen definitiewe rede....gynie se grootste oorsaak is maar gewoonlik raak verstrengel in naelstring...maar wat ek maar vir myself se is dat daar was erens fout en dat my liggaam self die swangerskap getermineer het.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110272 by Cornel
Anje ek is maar baie versigtig vir hom!!!! Hy is nie gewoond aan vrouens nie,so sy koppie kan dalk net uithak!!!! LOL!
Hier is 'n wyfie bobejaan ook,maar sy is baie kwaai en dan is hier 'n Blou apie (seker nou so 2 jaar oud) wat die bobbejane iewers gesteel het en groot gemaak het........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account