× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #110269 by Nelria
more hexy bly jy is terug en mag jou pad voorentoe vir jou geluk en mooi goed bring xxxxx

ek het nie pics nie my 2 het so geskree as enigeiemand xen try vat het het hy blou moord geskree en lea het bord van tafel gegooi en xen van boob af try haal etc etc was gaos en was befoeterd huis toe grrrrrrr

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110263 by Goggatjies
Goeie More Hexy
Ons het jou ook gemis
ek het gebel en boodskap gelos
Ek wil net weet of jy jou blomme en ander pakkie gekry het?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110262 by Cornel
Hi Hexy

Baie welkom terug!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110259 by Nelria
more gilries

beertjie ai tog girl ek hoop van harte julle kry positiewe nuus vandag

morgs - hoe was die kuier toe verder? het paisley ooit daar uitgekom? shit sorry my twee was nou regtig moeilik so ek was uiters gestress en kon nie kuier nie grrrrrrrrrr

anje - jy moet by my uitkom vir die maternity klere girl het uitgepak en daar is 2 swart kniebroeke, 1 wit en 1 beige almal werk tipe goed paar tops en 'n romp size 8-12 - miskien moet jy vrydag na werk hier kom koffie drink?

cornel cool baboon LOL

morgs - pics van die triplets?

julle carli is een stunning poppie hoor!!

afm - kids se laate 2 dae op antibiotika hoop dis nou finaal klaar tot vlgnde winter

my 2 woefie honde is great slaap buite en tjank niks

xen het na 3.5mnde eventually midnight feed gelos - vrydag geslaap van 6-4, sat van 6-3.15 en gisteraand 6-2.20 mmmmmmm steel weer uur op slag lyk dit my so wie weet maar atleast nou nie meer 10 en 12 uur soos laaste 3 mnde nie

lea se nuus al beter sy het mos op haar gesig geval maar al amper gesond

was besig de nwk 2 keer plantland en 1 keer jingle jangle en geshop ook

die nwk wat kom het my oct 08 groep 'n meet en dis 'n triple babyshower vir 3 ma's en 4 baba's(1 twins) shoe ons groep is vrugbaar as jy dink ons kids is almal 2 en ons het al 2 2 de kids en nog 5 op pad tussen omtrent 15 girls

ok so wat is nuus?

charlaine???????? is jy nou pregy of nie? en waar was jy vrydag???

jooste - ek het 2 kids dogtertjie van amper 2 laaitie van 3mnde en voor hulle het ek ektopiese swangerskap gehad en die buis verloor

karin?????? hoe was amnio?

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110260 by Lia
Hi Morgs, begin hulle hierdie week met die verf werk?

Het iemand al iets van Karen gehoor?

Ek is so jaloers op Klippie, hoop sy kom met ‘n baba terug !!

Ek wens so ek kon Vrydag saam julle kuier, het die manne toe saam gegaan?

Cornel, cute bobbejaan, is julle nie bang vir hom nie. Hulle is mos bietjie onvoorspelbaar.

HI Hexy, welkom terug. My hart breek nogsteeds vir julle. As ek mag vra, weet julle dalk wat fout gegaan het?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110247 by sexy~hexy
Hallo dames

So ek is amptelik terug.

Baie baie dankie vir almal se boodskappe, smse en ondersteuning. Julle het geen idee hoe baie dit vir my beteken het nie, en ek dink nie een van julle besef watse spesiale thread hierdie van ons is nie.

Eerstens Beertjie, ek dink aan jou en my hart gaan uit na jou. Laat weet ons asseblief wat se die dokter.

Ek het julle almal regtig gemis hoor!!!

Aan al die pregnant fairies...deel elke oomblik...moenie bang wees dat ek gaan sleg voel. Soos ek vir Marie gese het, ek het dit al ervaar met Jayden, hierdie is van julle se eerste swangerskappe, so ek is gebless met 'n pragtige seuntjie, en ek kan nie wag vir julle babas om ook te kom!!!

Hoe gaan dit met almal, en het julle pics geneem van Vrydag se meet?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #110246 by Goggatjies
Cornel - cute bobejaan :)

Beertjie - laat ons asseblief weet sodara jy by die dokter was

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account