× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #105397 by Cornel
Mooi ry Hexy!

Baie sterkte vir jou!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105391 by sexy~hexy
Hi almal

Ek gaan maar solank groet....ek sal nog roofkyk, maar hier het nou weer paar werksgoed ingekom wat ek gou moet klaarmaak.

Sal op FB post more sodra ons iets weet.....

Lekker daggie vir almal, gesels Vrydag weer ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105360 by Cornel
Hi Nelria!

Hoe gaan dit met jou?

Jong ons begin eers met die varkies boer as ons hier in die congo klaar is en dis volgende jaar einde November......

Nou soek ek maar nog inligting en leer en lees maar so ver as wat ek kan.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105357 by sexy~hexy
elooooo Nel :) Nee, ons ry vandag Bloem toe, sien more gynie en gaan ook vir 'n 3D scan...so erens moet ons hopenlik iets kan sien :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105349 by Nelria
galoooooooooo het paar minute so val sommer in hier vang nog stadig op want was vir week uit moomie gesluit

gaan goed hier - behalwe hond oorlede sniff sniff so nou opsoek na pups yikes gaan harde werk wees

ok so ek is all srt vir 24ste gaan great wees om julle te sien - plantland rock want ons groter kids kan jol en kleineres kan kyk en preggys en ttc'ers kan sien wat vir hulle wag lol

ok so wat gemis?


marie happy happy op marinus 2 boeta's mmmmmmm gaan lekker jol

anje - jou scan was bevange sien ek whoop whoop vir bean wat sit

ansa - jy maak ook mooi progress girl soooooooo bly vir jou

was slakkie al hier? kom sy 24ste?

hexy - weet jy al wat daai twee van jou is?

cornel - het jy toe jou varkie business begin?

mmmmmm ok al wat ek kan onthou

die res van julle wees gegroet en ek mis ons daily chats mwah!!

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105344 by Laliek
Hallooo Strikkie en Anje en Hexy :P

Hexy ek kan nie wag om te hoor hoe jou scan was nie, ek sit my geld op twee pienk :laugh:

Strikkie - die styf is eintlik 'n lekker styf ne ha ha, ek dink ek is 'n machercist want ek hou daarvan om so te voel! En my vet is ook 99% om my maag

Anje - dis adventure bootcamp vir vrouens en ek doen dit by Trinity House privaatskool se gronde. My sussie gaan saam my so dis darem lekker!

Hi Morgan!

O ja, ek en DH het gepraat oor naweek en ons gaan maar ttc hierdie maand natuurlik. Ek hoop die fertile xx en xy druppels doen iets vir ons maar as dit ook nie is dit ook reg ;) Dan hou ons uit vir Nov se IUI. Eeen bygese, ek is vandag CD12 so ons sal moet begin laf raak in die aande, gisteraand was altwee van ons net Te moeg haha!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105338 by Cornel
Strikkie moet nie alleen voel nie........my vette het ook 'n gawe om om my boude/heupe en maag saam te pak!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account