× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #105332 by Strik*kie
Jip Anje lyk my ons mis mekaar as aanlyn is he he. En ja ek het paar kg om te verloor, al my vette pak om maag en boude :(

Dankie Cornel, glo ook as net eers aan di gang is gaan ons kan volhou met die oefening.

Hexy hoop jy kan rerig al2 die geslag sien.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105323 by sexy~hexy
Hi Morgan :)

LOL...my In the Womb dvd vir Multiples wys dat mens kry wel gevalle waar dit 'n seun en dogter identiese tweelinge kan wees, so ek kan nie 100% gaan op as ek een sien gaan die ander dit ook wees :D My DH glo vas dit is een pienk en een blou, en hy is meer verseker noudat hy die dvd gesien het LOLOLOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105320 by Morgan
grrr nou net n lang post getik nous hy weg

ek het ook n bebe sounds maar kom eers in die 2de trimester die hartklop hoor en mens moes baie mooi luister myne lyk so
File Attachment:


Hexy jys seker baie excited vir more. indentiese tweeling is mos same sex so net 1 van die 2 moet reg le om te kan sien

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105315 by Cornel
Halo strikkie!

Sterkte met die oefening! Dis erg om eers te begin,maar sodra jy gewoond raak daaraan dan gaan dit sommer baie beter!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105313 by Lia
Ok girls, ek chat later weer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105311 by Lia
Hi Strikkie, weet nou nie of jy lanklaas op was nie en of ek net lanklaas op was terwyl jy op was nie. In elk geval lekker om van jou te hoor. Sterkte met die oefening, miskien gooi jy ook 'n kilo of drie af.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105304 by Cornel
Beertjie hier in die Congo kan 'n mens nie regtig 'n dieet volg nie,want hier eet jy wat jy kry.......

Ek eet maar net minder en dan drink ek Relislim + Kel 6 en dan het ek nog hier Herbex se appetite controler (eat less) en die Detox druppeltjies.........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account