× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #102746 by sexy~hexy
Klippie, in 2006 was ek swanger met Jayden en het toe aangesluit by Medihelp. Ek was dadelik gedek vir doktersbesoeke en sonars en medisyne, maar indien ek binne 3mde van aansluiting gekraam het, het hulle dit nie gedek nie.

Maar nou hoor ek Medihelp doen dit nie meer nie, wat eintlik jammer is.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102740 by klippie
Hexy, my OC het dieselfde wegbly truuk op my getrek laasweek - sy is preggies en vat nou elke maand die eerste week af om dokter toe te gaan. Toe sit ek my voet neer en sê sy kan nie siekeverlof gebruik vir roetine-besoeke nie, sy moet actually "afgeboek" word en 'n brief bring. Anders is dit "gewone" verlof, en sy het nie veel van daai nie, want ons gaan September weg vir 10 dae, en Desember vir 3 weke, dis wanneer sy die dae mag kry. Toe wip sy haar en bly weg, en toe stuur ek vir haar sms om te sê ek sien sy kom nie meer in nie, ek neem aan sy bedank, ek aanvaar haar bedanking. So nou moet sy nie kom met CCMA k@k van ek het haar gefire omdat sy preggies is nie. Sy sal sleg 6de kom. Grrrrrrrrrrr. Maar nou moet ek self huis skoonmaak, en ek het nie tyd nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102739 by Ansa_S
Ons gaan Avent koop!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102737 by Ansa_S
Hexy die mense by wie ons sondag gaan kuier het het ook daardie bottels gekoop met hul 2de baba omdat hul gedink het dit lyk mooi!

Sy het gese ek moet asseblief dit nie koop nie dit is gemors! Sy se wel hul sterliseerder is baie oulik en nie so duur nie.

So ek dink dit verskil seker maar van mens tot mens.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102735 by Lia
Hexy, ek kan nie presies onthou waarmee jy die banke kan skoon maak nie, maar onthou wel jy moet "Dab" en nie vryf of skuur nie. Ek is self nie te seker wat ek moet koop en wat nie.

My man kan nie wag om botterls ens. te koop nie, ons gaan maar by NUK hou, ons wag net om uit te vind of dit pienk of blou is.

Klippers, is jy by die werk? Wees maar geduldig jong, weet dis nie maklik nie, en hou op stres !! Ek dink dis sommer 'n klein dingetjie wat sy met 'n pilletjie kan regstel. Laat weet ons asb. sodra sy gebel het.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102734 by klippie
Julle faeries wat so naar raak, dis nou jammer julle mis die waatlemoen seisoen! Hulle sê dit help vir naargeid? Ek kry julle baie jammer hoor, want ek like dit niks om naar te wees nie - hoofpyn en sulke goed kan ek handle, maar nie naargeid nie! :-)

Beertjie, die enigste medies wat ek van weet wat swanger vrouens ingevat het is Profmed - maar ek dink hulle het beperkings gesit oor hoe vinnig mens mag eis. Ek het al op ander forums hierdie vraag gesien en die bottom line is daar is nie 'n medies wat swanger vrouens invat en dadelik dek. (Maar die vrouens is klaar "gedek" want hoe anders het hulle preggies geword??? :-)
Nee, ernstig nou, ek weet nie waar jy nog sal regkom nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102731 by Ansa_S
Klippie dis lekker as 'n dokter mens terug bel as hulle se hulle gaan!

Ek stem saam, raak nou rustig die dokter sal al jou vrae kan beantwoord!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account