× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #102730 by sexy~hexy
LOL Ansa...dis maar iets wat ek gaan probeer. Met Jayden het ek goedkoop tiete en bottels gebruik, so nou het ek die maak gesien en gaan dit probeer.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102725 by klippie
Hallo Girlies! Ek het al 2 keer dr se kamers gebel, die dame sê dr wil self met my praat, sy sal my bel. Dr het my Vrydag 2 keer teruggebel, sommer van haar selfoon af, so ek glo sy sal my bel as sy 'n kansie kry. Ek moet nou net rustig wees en relax!

Ek het die weirdste pyne (ek dink dis op my eierstokke, maar kan baarmoeder ook wees). Dit voel soos AF pyne - daai "lam" pyn. Baie baie weird.

Intussen versuip ek myself met water, want ek wil nog so pond of 2 verloor voor die vakansie....dit gaan maar moeilik om heeltyd reg te eet!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102724 by Ansa_S
Hexy hkm gaan jy daardie bottels koop?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102721 by sexy~hexy
Julle...help gou. Ek weet met 'n babyshower kry mens baie goed, maar ek het nooit een gehad nie, met die dat ons in Rustenburg gebly het, so ek weet nie wat ek moet koop en wat nie.

Hier is my lysie van wat ek al het en nog gaan koop:

4 x Hannddoeke
3 x Stelletjies klere
2 x Pakkie vessies
2 x Kombersies (dun)
Twin pram (gaan in Bloem koop)
Dra/karstoeltjies (gaan in Bloem koop)
Steriliseerder
2 x 2 Pakke Tommee Tippee bottels (4)
1 Pak ekstra tiete

Wat is nou regtig nodig om te koop??? Skoonmaakgoed worry ek nie oor nie. Maar wat anders???? My mind is heel blank :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102716 by sexy~hexy
Ek was gisteraand skielik lus vir iets met kaneel...soos mieliepap met kaneel of poeding met kaneel of pannekoek met kaneel...toe koop DH vir my 'n turkish delight....hy se ek kan darem so once in a while ietsie soets eet LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102715 by Driekie
Onee hel Hexy - nie n clue nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102713 by Driekie
Hehehe - Ansa - ek lyk ok partykere veeeeer swanger en ander dae weer glad nie...

Maar ek kan nou uiteindelik my boepie kinda sien!

Wierd ding met my gebeur gister - ek het te lekker geeet aan die vleis vir aandete maar my spinasie gelos - gewoonlik is dit presies andersom!!!

Maar eks met jou op die broodjie-ding Ansa - dink ek gan vanaand vir my so broodjie maak, eks nou lus vir dit!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account