× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 4 months ago #223497 by sexy~hexy
Hi almal

Jammer ek het verdwyn...ek moes net. Na verlede Maandag se BFN en amper 'n week van spotting, het AF opgedaag Dinsdag...en is ek vandag cd4. Ek is tans besig om te temp, en besluit nog of ek die laaste rondte Fertomid gaan doen...

Ek het ook net besluit om minder op Moomie te kom, ek loer nog in, maar ek moet net bietjie afstand doen....ek het ook die BBM groepie gelos...want ek weet al die dames bedoel goed en is regtig hartsvriendinne, maar soms raak mens so opgesweep in die hele TTC...dat mens maar net jouself moet dwing om 'n breuk te vat...

Ek het gisteraand E True Hollywood Story gekyk, en toe was Guiliana op gewees, en DH het ook saamgekyk...ek was natuurlik baie hartseer om haar storie te hoor, en toe se DH ook dat enige kind is 'n blessing, en kyk net hoe sukkel hulle en selfs met die kanker ook...en dat al is daar net een vir ons bedoel, moet ons dankbaar wees...Ek weet nie of my "mind set" al reg is om te aanvaar ons gaan net vir Jayden he nie...dit sal seker met tyd kom...

So ek wil net se sterkte aan elkeen op julle paadjie...ek is nogsteeds hier, maar gaan net nie meer so baie "chat" nie...

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223454 by Zarah
Hi Jooste...
Hoe gaan dit met jou vandag? Ek wou jou nog vra, wat beteken stim? Good luck met die IVF. Ek dink nie ons sal dit ooit kan bekostig nie.
Ons is besig om nuwe huis te bou en elke sent gaan in dit.
Ek stress nou al hoeveel die FS my gaan kos.
Ek is op DPO6 en het van gister af krame en nou net spotting gesien. Ek is sommer super depro. Ek ken my liggaam. Sodra daar rooi is, is alle hoop daarmee heen. So, AF sal by son/maandag opdaag en dan moet ek die gynae bel vir verwysing FS toe.
Verder sukkel ek met verkoue. Dis koud en reen in Kaap. Dink ek moet vroeg huis toe en verder krepeer in my ellende by huis.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223453 by joo~ste
Hallo julle!
Wat is dit so stil hier? Is meeste nog weg van die naweek??

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223411 by joo~ste
More almal!
Ek hoop julle het die langnaweek geniet! Ek het verseker. !! :woohoo:

Nie veel nuus aan my kant. Besig by die werk en aan die gang en niks interessant wat gebeur nie. Is tans in 'n natuurlike siklus sonder enige meds en probeer herstel van die teleurstellende vorige siklus en infeksie. Dink tans daaraan om te begin met IVF (hopelik stim ek die keer beter!) as AF opdaag (rondom 17de Mei). Sal maar sien hoe ons volgende week voel. Beide ek en DH is amper te bang om weer te probeer.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223408 by Zarah
Hi Blommie
Dis lekker om jou so optimisties te sien.
Ja, volgens fertility friend het ek op CD17 eier gele. Vandag is dus 5DPO. My temps was mooi hoog tot gister (98.1) en dit val toe vanoggend tot 97.5. Ek spot gewoonlik die tyd van my siklus maar het gehoop die progesteroon help. Ek het ook amper niks geslaap met toe neus. Kom ons kyk maar more oggend weer.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223407 by Blommie
More dames

Zuby - sterkte AF, en geniet die breuk.

Hopeful - welkom terug,

Zarah - enige teken van daai "eier le"

Snoekie - geniet die nuwe speelding.

Hexy - hoe gaan dit?

Ek is vandag CD8, en het sondag begin met die meds, so ons begin Vrydag met die sperm meets egg plan. Hoop maar dit werk. My temps lyk so mooi die maand. Ek is sommer opgewonde. :woohoo:

vandag weer besig om beskuit te bak!

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart

File Attachment:

[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223406 by Zarah
Goeie more almal

Back to reality. Kan almal asb n update gee van hoe dit gaan?

Ruby, ek is so jammer dat AF so erg is.
Snoekie, geluk met die IPAD. Ek is ook glad nie n techno junkie nie.

AFM: Ek is 5DPO en temps het vanoggend geval. My gemoed ook nie lekker nie want ek het verkoue ook. Wel, my fantasie naweek van wyn en geen worries oor TTC is verby.
Ek het besluit om my fokus op God te hou. Bye bye wyn en koffie. En al wat ons kan doen is om biddend te bly en die monster van depressie te veg.

Toodles

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account