More Dames,
Hexy,
Sterkte vrou. Ons almal verstaan en voel soms ons het 'n breek nodig. Weet net dat ons jou geselsies mis en ons dink aan jou!
Ek dink mens moet dankbaar wees vir elke kind wat jy het, maar ek dink nie dat as jy reeds een het dit noodwendig jou begeerte vir nog 'n kind ongegrond of minder maak nie. So al wat ek kan se is ALLE sterkte vriendin!
Blommie,
Sterkte met daai Sperm meets egg plan!
En sterkte met al daai gebak wat moet gemaak word.
Zarah,
Jammer om te hoor daai tekens van AF is al sigbaar! Stim = Stimuleer. Hoe jy reageer op die meds en of daar goeie eierselletjies vorm.
En ek hoop daai verkoue is ook sommer spoedig weg!
AFM,
Ek is nou 7DPO. Geen tekens na enige kant, goed of sleg nie! So nou wag ons maar. Verder is ek vinnig besig om vinnig uit stoom uit te hardloop vandag! Is baie bly dit is naweek. Hoop ek en DH sal bietjie tyd saam deur kan bring!
Lekker daggie vir almal,
Die wat moet BD, geniet dit sommer baie!
Die wat wag om te toets, STERKTE!
En die wat moet toets FXFX vir BFP!
BABY DUST TO ALL...