× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 4 months ago #223606 by Zarah
Hi Nadsmeiring
Ek was so siek verlede week en wou nie anti biotika vat nie. Ek het Corenza C gedrink, baie gerus en my ma het vir my herbal goed gegee en ek het gesond geraak.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223602 by nadsmeiring
Net n vinnige vraagie.

Ek is vrot van die verkoue, weet julle miskien of ek enige medikasie mag drink wat veilig is saam al die ander meds?

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223598 by nadsmeiring
More Almal,

Jammer ek het so lanklaas kom gesels, ek het net bq tyd nodig gehad om myself te vind!

Lynkie ek het nie woorde nie, jy is in my gebede!

So laat ek julle nou eers op hoogte kry met wat in my siklus aangaan.

Ek is vandag op CD 5, ek was saterdag oggend by FS en hy het gese dis beter om aan te beweeg na iui, so nou is ek op fertomid en menopur inspuitings, doc wil my maandag oggend sien en as daai follies mooi vet en gesond is gaan ek maandag aand ovidrel(trigger shot) spuit en hopenlik dinsdag doen ons dan die inseminasie.

Ek is vreeslik baie opgewonde maar tog ook so bang, ek is nie bang vir die prosedure nie ek is bang dat dit nie gaan werk nie, so ek wil baie graag vra dat elke een van julle groot asb vir my sal bid dat God ons genadig sal wees en seen met n gesonde baba!

Baie dankie vir julle almal se liefde en ondersteuning, julle is dierbare mense!

Lekker daggie :heart:

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223596 by Zarah
Lynkie! Ek sit met trane in my oe! Ek het geen woorde. Net gebede. Hou vas aan God se beloftes. Hy het n plan.
Baie liefde en sterkte.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago - 14 years 4 months ago #223593 by Lynkie
Môre almal,

Hoop dit gaan goed met julle.

Ek was Sondag op CD 2 by FS en was vol verwagting om die volgende IVF te doen. Maar in stede het ek baie "devastating" nuus ontvang. Daar is geen follies op my eierstokke nie, Dr het toe FSH en AMH en E2 laat toets. My FSH is te hoog (21), wag nog vir AMH. Dr sê alles dui op dat my eiertjies opgeraak het. So..... ek het offisieël aan die einde van my TCC paadjie gekom. Vroeër as wat ek gedink het. Woorde ontbreek op die oomblik om te bekryf hoe ek voel......
:cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry:
Ek hoop in tyd sal ek die krag kry om dit te aanvaar....

Ek weet nie wat SY plan is nie, maar ek verstaan nie hoe ek kan swanger raak, 'n kindjie kan dra en voel lewe, haar sien lewe en dan word sy van my weggeruk...en nou dit....????? Dat ek nooit 'n Ma sal wees nie....

Baie dankie vir almal se ondersteuning. Ek hoop dat elkeen van julle 'n sukses verhaal sal hê en dat julle drome sal bewaarheid word. :heart:

Ek sal nog kom inloer om te sien hoe dit met julle gaan en julle aan cheer! :)

Lekker dag! :)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223590 by Zarah
More
Hoe post ek my chart? Copy ek net die link?
Ek het vanoggend n HPT gedoen. BFN...obviously! Ek weet dit is stupid, maar dit was daar, my temp is nog hoog en ek spot. Wishful thinking. Ek gaan later my gynae bel. My laaste Fertomid voorskrif kry en sommer afspraak maak om follies te kyk en FS verwysing te kry.
Snoekie, ek hou duim vas dat jy meer luck het as ek.
Blommie, good luck met die flushes en testing.
Ek het vanoggend op radio gehoor, "vat verantwoordelikheid vir jou situasie. wees n oorwinaar! So ons is oorwinaars in God!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #223587 by Blommie
More dames

sjoe dit is baie stil hier

Snoekie - enige nuus aan jou kant?

Zarah - kom post bietjie jou chart.

Al die ander halloooo

Ek is vandag CD14, so nog 4 daggies om te gaan voor OV, (Hoop vir 'n moedersdag baba". My temps is baie op en af van Cd8 af. Ek het nou mooi gaan sit en dink oor die verander in temps, dit het begin die dag wat my "Hotflushes" begin het. So ek dink dit is dit hotflushes en die min slaap aangesien ek kort kort wakker word omdat ek so "kook". Kan nie wag vir OV nie, dat die "kook" ook kan verby gaan.

O ja en dan is my toets datum op my verjaarsdag :silly:

Julle moet 'n lekker daggie he.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart

File Attachment:

[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account