× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 6 months ago #223386 by Snoekie
OOOH, Ek wou julle nog se DH het vir my 'n IPAD 3 bestel. Ek is nie veel van 'n techno junkie nie, dit is meer DH se ding, maar ek moet bieg, ek is BAIE opgewonde oor daai speelding wat op pad is.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #223385 by Zarah
Aangename kennis Hopeful. Ek het so bietjie ou posts gelees so ek hou duim vas dat julle die regte baba sal kry. En ek is bly jy het lekker vakansie gehou. Snoekie, ek het n goeie review gehad. Dankie. Ek het hierdie naweek net vergeet van TTC. Baie wyn gedrink en geeet en my DH geniet. Ek het vanoggend die 1ste keer my temp sien op gaan. Ek weet nie wanneer ek ge-O het nie. Dis vrek koud in Kaapstad. Ek en DH drink wyn en kyk movies. Lekker naweek dames.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #223384 by CheriseF
Hallo almal.


Hopeful - welkom terug. Vreeslik bly jy het dit geniet, dit moes omtrent 'n belewenis gewees het. Glo en vertrou jul kleintjie kom vinnig. Wanneer is jou verjaarsdag?

Snoekie - sterkte aan jou kant. Groot drukkie.


Ek is ook uit die maand, ek was geweldig positief. Maar onge-ag hoe positief ek was, dis nog seker net nie die regte tyd nie. Ek was ongelukkig.. maar om so bitter ongelukkig te wees gaan my nerens kry nie.

AF is in volle swang en dis baie seer. Ek dink al die meds maak dit so swaar.

Ons gaan 'n breuk vat, 'n lang een. Ek bid nogsteeds dat God ons genadig sal wees en 'n wonderwerkie skenk. God is 'n geneesheer en Hy kan ons almal genees van infertiliteit. Ek probeer die blink kant bo hou.

Lekker vakansie dag more vir almal :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #223383 by Snoekie
Zarah,

Hoop jy het die kaasfees geniet!
En hoe het dit toe gegaan met jou performance review?

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #223382 by Snoekie
Hallo Dames,
Wel terwyl sommige van julle lekker lui daggie het by die huis, werk ek. Maar dit is okay, want more is dit weer vakansie dag!

Hopeful,
Ek is so bly jy is veilig terug en dat julle die vakansie geniet het! Ek het jou vreeslik gemis.
Sterkte met die groot wag vir baba, en ek hoop jy is sommer gou weer gesond!

AFM,
Ek is nou 4DPO, en ek wag nou maar net om te toets, maar ek het nie veel hoop vir die maand nie, DH was omtrent die hele naweek weg op besigheid, so daar was nie naastenby soveel geBD soos ons moes nie. Sal maar sien wat gebeur.
Ek is nogsteeds van plan om 'n breek te vat as dit nie die maand werk nie.
Ek het nou uitgehou so lank as wat ek kon, en nou is ek MOEG!

Hoop almal het 'n wonderlike daggie verder.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #223377 by Hopeful
More almal,

EK IS TERUG maar more is darem weer n Vakansie dag :woohoo: Frankreik was AMAZING kan nie glo ons was n weet terug daar nie voel soos n droom!!!!!! DH was amazing en baie sweet en as ek skaar na iets gekyk het en geleik as of ek dit will he het hy dit my gekoop, HY HET MY SO BEDERF.

Is nou net siek van dat ek trug is seker maar n bug op die vliegtuig op getell :sick:

Jooste, Ek is baie jammer dat dit nie n BFP was nie en dink ook die af teid sal goed wees vir jou. Geniet al die Wein en Koffee :P

Feetjie, DIS AWSOME ek hoop dat jy n veilige en gelukige swangerskap sal he

Hexy & Ruby, shoe is vandag nou die toets dag? FXFXFXFXFXFXFXFXFX

Zettie, hoe hou die gemoed? FX dat jy net n laat BFP kry

Zarah, WElkom hier by ons, ek ken nou ongelukig nie die OV goed so lekke nie maar die gilrs hier is boffins hoor. Ek hoop dat jy sommer gou jou BFP kry

Snoekie, ek is jammer dinge gaan nie so goed met jou nie, ek stem vat betjie teid af moenie meds nie moenie temp nie, drink wein en koffee soos jooste en vat n brake maak jou self weer sterk. Ons verniel onslef emotionally met hierdie TTC storie en mens moet eers seeker maak jy is reg en okay wand ons kan elkgeval nie goei oers maak as ons ons harter en geeste en emosies nie gevoed het in die teid wat ons gewag vir n BFP nie. Dink eerste aan jou self en dit wat jy nodig het om sterker te word. Ek din aan jou ek weet dis nie lekker nie.

Ek sien julle het iewers gepraat oor baby showers, dis vir my ook maar een te veel, ek gan is kort daar en het dan altyd n belangrikke afspraak so uur na die shower begin het. Dis al manier hoe ek dit kan maak.

AFM: Well nou begin die groot wag, eers die wag tot my verjaarsdag wand ons kan mos nie n babakry voor ek nie 25 is nie en dan die wag vir oproep dat hulle n babtjie vir ons gekry het ( Sorry Zarah ons neem n baba aan so dat jy nou nie heel lots is nie ). Ons het nou klaar begin die groot goed bymekaar kry het mos al die kot en gaan seker volgende week die pram kry en dan die changing station laat bou. Die kamer is klaar ontreim en is leeg net die kot is daar. Ons speel natuurlik met vuur, aan die eenkand will ons reg wees vir as daai oproep kom en aan die ander kand kan ons dalk sit met n klaar baba kamer vir 2 jaar of self meer, maar dis n risk wat ons bereid is om te run wand die is ons swangerskap en ek moet dit so hanteer.

Oaky dan eers almal het seker vandag af gevat geniet die vakansi dae :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #223324 by CheriseF
Hallo julle :heart:

Hoop almal het 'n lekker lang naweek.

Vir die wat BD, doen 'n ekstra een.

Vir die wat toets, sterkte.

:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account