× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 5 months ago #223323 by joo~ste

Zarah wrote: So hierdie hen het nog nie n eier gele nie :-)



Ha ha.....
lekker lag ek nou vir jou metafoor... :laugh:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #223313 by Zarah
Ek doen gewoonlik die toets wanneer ek by die huis kom, so 17:00. Ek het ook gewonder of ek nie dalk dit O gemis het nie, maar ek het mos begin temp. En my temps is laag. So hierdie hen het nog nie n eier gele nie :-)

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #223306 by joo~ste
More almal!
Yay...!!! Met jou Zarah...dit is heerlike langnaweek!

Vir die wat die OPK's gebruik:
Onthou daar is 2 goue reels vir dit. Nr. 1 ...jy moet vir minstens jou urine 4 ure inhou voordat jy pieps op 'n stokkie. Nr. 2...jy moet net in die middae toets tussen 12hr - 16h00. Dit is wanneer jou LH-surge peak. Jy loop die kans om dit te mis as jy verdunde urine het...of vroeg oggend...of laat aand toets.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #223301 by Zarah
More almal

Uiteindelik! Die langnaweek is hier! Dit was n laaaaang week en ek het nog vandag my peformance review :( Ek het baie gestres oor dit die week, maar los dit nou in God se hande.
More gaan ons Kaasfees toe en Sondag gaan ek en DH bietjie Wynland toe en in n hotel slaap.
Zettie, dankie vir die tip. Ek het die preseed sommer vinnig gekry.
Snoekie, ek drink more vonkelwyn!
Blommie, veilig reis en geniet die naweek.

Ek wens almal n positiewe rustige naweek toe ;)

AFM: Wel, ek is CD16 en OPK het gister aand negatief gewys. Ek het nog nooit so laat ge-ovuleer nie. Weet nie wat om te dink nie.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #223269 by Snoekie
More Dames,
Blommie,
So jammer dat AF opgedaag het en dat jy nie jou BFP kon kry die maand nie! Geniet die kuierthie saam met die familie die naweek.

Zara,
Ek het ook al Pre-Seed gekry. Jy kan sommer enige apteek vra om dit vir jou te bestel as jy dit nie in die hande kan kry nie.

Zettie,
Sterkte vir die volgende week se wag, hopenlik is daar 'n BFP aan die einde daarvan!
Ek is altyd so bang om die Prvera te drink. Ek het altyd die gedagte in my agterkop van: "Wat as ek Swanger is en net te vroeg getoets het" My Niggie het gladnie + gekry met HPT nie, en eers Bloods + gekry toe sy al 8 weke swanger was. Haar seuntjie word nou binne die volgende 3 weke gebore!

AFM,
Ek en DH het heerlike aand gehad met ons 2'de Huweliks Herdenking. Ek het vir ons Drie gang ete gemaak. En ek het vir die eerste keer in byna 2 jaar gedrink. Het Villierra Brut Vonkelwyn gedrink. En o magtag, dit was omtrent lekker!
Verder is daar nie veel nuus aan my kant nie.

Lekker daggie vir almal!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #223253 by zettie
Zarah dischem by Willowbridge het dit maar dit is daar by die Pregnancy Vitamins

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #223246 by Blommie
Zarah - Ons Dischem verkoop dit

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account