Goeie middag al jul pragtige dames
Baie baie baie dankie vir al jul pragtige boodskappies! Ek waardeer dit vreeslik baie! En ek wil asb asb nog gereeld saam met jul kom kuier want elkeen van jul is baie spesiaal vir my. Ekt gister aand wakker geword en kon net nie verder slaap nie, en het net gevoel gehad om vir elkeen van jul op hierdie forum te bid dat Jesus jul sal seen met pragtig babbatjies en dat Hy jul hartseer sal wegvat! Ek glo en vertrou regtig elkeen van jul sal jul doen met hierdie hele harde pad gou ontdek!!
Hexy,,, so bly vir jou +opk,,, go girl... en eks mal oor hierdie kursus wat jy gedoen het, dis wonderlik om soms net stil te staan en net te besef waaroor als regtig gaan! en te besef ons is elke dag soveel keer eintlik in beheer van ons lewens deur dit wat ons se en doen.
Zettie ... eks so so so jammer oof bfn! Vriendin, so baie sterkte!
Jooste... my maatjie, ek bid so baie vir jou!!! ek dink dis great idee, vat die maand heeltemal af en kry net weer jou kop skoon!!!
al die ander girls, baie sterkte met als waardeer jul gaan!!!
Lekker aandjie