× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 5 months ago #223038 by zettie
Julle ek het nog `n baby shower einde Mei wat ek nie weet hoe ek daar verby gaan kom nie dit my vriendin wat saam my swanger geraak het sy 3 weke verder as wat ek sou wees. So weet nie lekker hoe ek dit gaan doen nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #223035 by joo~ste
Sterkte met die verkoue Strikkie!
Dis goor om aan die begin van die Herfs/Winter al met 'n verkoue opgeskeep te sit.

Terloops
ek woon al vir die laaste 4 maande GEEN babyshowers by nie. Ek kan eenvoudig net nie meer nie. Die laaste keer wat ek een bygewoon het, moes ek so sukkel om nie te huil nie en het ek die heeltyd gese ek het sinus die dat my oe so traan en my neus so toe is. Ek kan dit nie weer aan myself doen nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #223032 by Strik*kie
Halloaaa

Hoe gaan dit?

Feetjie, jy moenie verdwyn nie, jy is al deel van die groepie so lank jy moet als kom deel.

Zarah, welkom en hoop jy kry gou jou bfp!!!! :) Vitb6 het ek by apteek gekry en my LP het ook verleng na 13/14 dae.

Zettie, hoop af bly veeeeeeeeeeeeeer weg, dalk toets jy volgende week sommer groot BFP!!! FXFXFx
Blommie, hou net bietjie uit, julle is nou klomp wat lyk my saam moet toets, so hier kom groot dinge!!!

Hi Lynkie en Jooste, ek voel vir julle, die paadjie is maar vol dorings wat baie seer maak. (((drukkies))))

Hi almal verder, ek het nou bietjie vergeet wat als ek nog wou post.

Hexy, dit klink of daar goeie nuus oppad is ;)

AFM: my bd-week is nie lekker nie, het nog nie +opk gekry nie (wat funny is) en is vol van die verkoue. (ai tog - ek haat om siek te wees)

Lekker middag verder!!!!!

:rock:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #223031 by CheriseF
Ek het more 'n babyshower :S het 2weke terug ook een gehad!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #223030 by Blommie
Ja die 2 ww is vreeslik die maand. gewoonlik kan ek baie goed uithou en my weer hou om te toets, maar die maand is baie moeilik

EK weet ook presies waar ek nou is

Zarah - dit is sleg

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #223028 by Zarah
Gou vinnig kla, het sopas my 1ste babyshower invite ontvang. 4 van my vriendinne is swanger. Dit gaan matreling wees. :(

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #223026 by zettie
Hehe Zarah jy kan my enigetyd van die nag wakker maak en vra wat my Cd of dpo ou is en ek sal jou dadelik kan sê :blink: :blush:


Ek kan nie wag vir die kaas en wyn fees mis dit nooit nie :woohoo:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account