× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 5 months ago #223025 by Zarah
Ek is by dag 9 van siklus. Laaste Fertomid vanoggend gedrink. Ek ovuleer gewoonlik op dag 15. Ek hou julle in my gebede. Kyk julle ook elke dag die datums? LOL! Obsessive!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #223024 by CheriseF
Zarah, ek en Hexy is 4dae na ovulasie en Blommie is 8dae na ovulasie. B) nog 'n hele rukkie se vasbyt en jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #223023 by Zarah
Snoekie, waar het jy die Vit B6 gekoop? Ek het by Clicks gekyk en al wat ek kon kry is Beespan. Dis n kombinasie van vitamiene B en die B6 is 200mg.
Ek het die afgelope 2 maande niks wyn gedrink nie. Toe ek my AF kry, het ek net gedink, ag F dit! En drink my wyntjie. Maar ek sal beslis hierdie 2WW abstain. Gaan moeilik wees want vlg naweek is Kaas en Wynfees!

Baie dankie dat julle my so welkom laat voel!

p.s. Hexy, Blommie & Ruby, waar is julle nou in die 2WW?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #223018 by Snoekie
Zarah,
Wou nog gesels oor die wyn en koffie kwessie. Ek is al byna twee jaar van die wyn en koffie af. Ek is ook van die kaap af, so ek is VREEEEESLIK lief vir my wyntjie. En ai masjien koffie is darm net tog te lekker. Maar ek is al af van albei af vir 'n lang tyd! Ek dink mens moet defnitief matigheid toepas, en ek sou in 2WW dit dalk vermy. Wat ek ook geleer het, dit help nie mens straf jouself op die TTC pad nie, as jy regtig lus het vir wyntjie, drink 'n klein glasie. en as jy lus het vir koffie, maak dit dalk net 'n de-caf.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #223017 by CheriseF
Hallo almal :heart:

Zarah.. baie baie welkom! Mag jy vinnig 'n BFP kry :woohoo:

Hexy, Blommie - hoekom voel die 2ww so lank!! :S

Lynkie - sterkte aan jou kant..xx

Zettie - nogsteeds geen AF?

Hallo aan elke liewe vriendin! Dit het sommer nou begin reen hier in Johannesburg.

lekker daggie verder vir julle :heart:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #223015 by Snoekie
Goeie Dag Dames,

Zarah,
Baie welkom. Dit is altyd great om nog 'n vriendin by te kry hier op ons forum, hoop jy kry vinnig jou BFP en kuier lank saam met ons.
Oor die kort LP fase. Ek het LP fase gehad van 9 dae en korter. Het 50mg Vit B6 twee keer per dag gedrink vir 2 maand en drink dit steeds en my LP fase is nou 14 dae, so dit werk.
Ek het ook Fertomid gebruik, tot en met 150mg sonder sukses, is nou op Femara. Baie duurder, maar werk BAIE beter. Ek het gladnie op die Fertomid gestim nie.
Ek hoop nie dat jy FS hoef te gaan sien nie, My DH is ook maar moeilik wat dit betref, so ek weet hoe jy op daai een voel.
OOOh en BTW ek love jou profile Pic. ek is mal oor naaldekokers.

Blommie,
Love jou attitude "Pregnant Until Proven Otherwise" Kan nie onthou wie op die forum dit die eerste keer gese het nie, maak ek LOVE "PUPO"

Ruby, Hexy en Blommie, Sterkte met die 2WW.

Feetjie,
Ons sien almal uit om jou updates te lees van die vordering van jou swangerskap.
Baie dankie vir die gebede, Dit beteken die wereld vir my en ek is seker vir elke ander vrou ook hier.

Lynkie,
Ek hoop en bid so hard saam dat jou cysts gou opklaar, en dat julle kan voortgaan met jou suksesvolle IVF! ;)

Ek wonder noggal wat Hopeful alles in Frankryk maak? Hoop sy geniet haarself deeglik.

AFM,
Ek is GLADNIE so pligsgetrou in die temping en charting die maand nie, Het gister aand my laaste Femara dosis gedrink. So sal binnekort moet begin huiswerk doen. En dit is volgende week on 2'de huweliks herdenking. En ek het GEEN idee wat om te doen met ons herdenking nie! Enige idees? hou in gedagte ek is so bankrot soos kan kom!

Wel ek hoop regtig almal het 'n wonderlikke daggie verder.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #223011 by joo~ste
Zarah
Ek sou se : hou matigheid voor oe! (Soos met enigiets in die lewe). Ek was die laaste paar jaar baie streng met myself (en my arme man!)....en kyk nou net....dit het my niks in die sak gebring nie. Ek sou egter nie dink dit is 'n probleem as 'n mens so 2 glasies wyn in 'n week drink nie. My FS het my afgeraai om ELKE aand 'n glasie te drink. En...hy wil ook nie he dat ek alkohol moet inneem tydens die siklusse waar ons met meds besig is nie.

Lynkie
O, ja....jy is mos op die BCP vir die sists. Ek het effe vergeet ..(jammer)! Ek hoop regtig dit doen die trick en dat al jou siste weg is as jy nou weer teruggaan na hom toe. Vat jou tyd...soms vat dit 'n rukkie (soms 'n hele lang ruk..) om weer beter te voel. Ek is doodseker dat jy sal begin beter voel sodra jy weer begin met IVF. Ek dink dat as ek begin sal ek ook weer beter voel.

Blommie: Hmmm....klink vir my soos simptome wat die moeite werd is wat jy daar het!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account