× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 7 months ago #222914 by joo~ste
Hi Hexy!
Dalk moes ek saam met jou daardie kursus bygewoon het. Klink of dit verfrissend en opbouend was. :)

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #222910 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit vanoggend?

Jooste en Zettie....dink regtig baie aan julle....ek gaan sommer nou se julle moet :mooning: vir TTC...LOLOL...ek weet dit is nie altyd maklik om iets positiefs te sien na soveel terugslae nie...maar as ek een iets uit my Self Leadership kursus geleer het is dit die volgende:

You won't see it until you believe it....gewoonlik se mens mos "Seeing is believing"...Hierdie werk net andersom!!

Celebrate what is right with the world....Al is dit hoe klein, soek elke dag iets wat jy kan celebrate :kiss:

Don't be the best in the world, be the best FOR the world...

Ek weet dit is dalk net woorde op 'n skerm vir julle...maar dis ietsie kleins om weer te se - fokus op dit wat jy wel het, en nie op dit wat jy kort of wil he nie...Makliker gese as gedaan, maar as mens DOELBEWUS 'n poging aanwend elke dag, gaan dit 'n gewoonte word, 'n goeie gewoonte :)

Geen nuus aan my kant nie....ons het geBD cd16, 17 en 18...is vandag op cd20...sou nou is dit maar glo en hoop dat hierdie my maand is...My rug is regtig seer van die naweek af...hoop maar ook dis 'n goeie teken :)

Kan nie wag vir die naweek nie...dan is DH weer bietjie af :) Mis hom regtig wanneer hy so in die week werk en veral nagskof werk...

Anyway...lekker daggie verder!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #222888 by joo~ste
Ai Zettie...

Ek is so jammer. Gelukkig weet ons almal hier hoe die ander voel...
...ek sit en huil sommer saam met jou. :cry:

(Ek beny jou so 'n bietjie...met die dat jy so ingestel is op jou simptome en gaan vir bloed). Ek is al so sinies....ek gaan nooit vir bloed nie (wag eerder vir AF)...en ek voel ook nie eens meer enige simptome nie. Ek voel net niks...

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #222873 by zettie
Jooste ons in selfde bootjie ek is so mismoedig.

ek was so seker ek is swanger my boobs is seer steeds seer en het net preggies gevoel. ek daar is dit weer n groot vet BFN telling nie eers 1 nie :cry:

:cry: :cry: Wat moet ons doen om 1n ou babetjie tekry is so onregverdig :cry:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #222855 by sexy~hexy
Hi almal

Jooste...ek dink ons almal voel saam met jou...jou paadjie het ons paadjie geword. Nie een van ons besef werklik hoe jy voel nie, maar ons almal kan ietsie deel van hoe jy voel. Jy mag gatvol wees, en jy mag 'n break vat. Soms is dinge net onverklaarbaar, en al probeer mens dit hoe "reg" redeneer met "ons tyd is nie God se tyd" en "jou beurt sal kom wanneer dit moet", gaan dit dinge net nooit verander nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #222848 by joo~ste
Feetjie
Wanneer gaan jy vir jou eerste scan?

Nessie
Aan jou ook BAIE GELUK!

Snoekie
Dit is wonderlik! Nou kan jy weer hierdie maand voluit gaan. Jou gynie klink regtig baie oulik.

Zettie:
Ek hou duim vas! Kom post dadelik jou BFP!

Ruby:
Ek voel okay, dankie. BLy om te hoor daar "gebeur" dinge daar "onder" by jou!
:silly:

Blommie:
Dis regtig 'n baie mooi telling! Nou hou ek styf duimvas!

AFM:
Niks nuus. Vat dinge rustig. Gaan nie hierdie maand probeer nie...selfs nie au-natural nie. Is moeg geprobeer...die teleurstelling raak nou vir my met elke maand net groter en groter om te hanteer en ek huil net meer en vir langer as die freaken AF opdaag. Ek het so 'n sinkende gevoel in my binnenste van: "wat as dit nooit gaan gebeur nie.". So...tans lewe ek in denial...en wil ek niks weet van OPK's en goed nie....ek sal weer volgende maand fokus as ons teruggaan vir IVF.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #222847 by Snoekie
More Dames,
Ek is weer terug in Pta en sooo bly om weer by my DH te wees.

Eestens,
:woohoo: :woohoo: :woohoo: Feetjie,
Baie dankie dat jy jou BFP met ons kom deel het, soos die ander ook al gese het, elke BFP gee weer hoop aan die res van ons, en dit is ook altyd lekker om in ander se vreugde te deel.

En Nessie, :woohoo: :woohoo: :woohoo:
Julle twee het nou die droogte vir ons gebreek. Nou kan die blessings en BFP's begin inrol.

Ek bid vir julle albei vir 'n gesonde en gelukkige swangerskappe.

Jooste,
Ek is bly jy voel beter en dat daai inveksie nou opgeklaar is. Ek is wel baie jammer dat AF opgedaag het en dit nog 3 dae te vroeg!

Zettie,
Ek is opgewonde om 12 uur te lees van jou BFP! ;)

Blommie,
:woohoo: Vir daai mooi Progesteroon telling, seker julle het daai eggie die maand gevang, dalk is daar meer as een eggie :lol: .

Hexy en Ruby,
Is net so opgewonde vir julle + OPK's.

Sjoe dinge gebeur omtrent hierdie maand!

AFM,
So ek het toe met ons dokter gesels, oor die feit dat ons 'n maand 'n breek gaan vat, aangesien ons nie regtig die finansies het om die maand Femara te koop nie, ons travel net te veel tussen Kaapstad en Pta. Hy vra my toe wat ek betaal vir my meds. Ek se toe ek betaal tussen R700 en R800, afhangende waar ek dit koop. Hy se toe maar hy het ook dispensing lisensie, en ek kan my meds by hom direk koop teen kosprys, teen R450.
Dit is darm net masiewe verskil. En verder het hy gese ek hoef hom nie nou al te betaal nie, ek kan dit betaal aan die einde van die maand. :woohoo: :woohoo:
Ek het darm wonderlikke Gynie!
So nou is ek CD7 en drink maar weer my 5mg Femara.

Sterkte aan almal die maand,
Let the BFP's roll in!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account