× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 5 months ago #222813 by zettie
:woohoo: Sjoe Feetjie baie geluk !!!!!!!!!!!

Dit is wonderlike nuus en ja dankie dat jy met ons kom deel het ons het bietjie [positiewe nuus nodig op hierdie forum dit gaan maar dol hier.

Weereens baie geluk en ek sal jou in my gebede hou vir `n gesonde swangerskap.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222812 by Feetjie
Goeie naand Dames

Liewe Jooste,, ek is so so jammer om te lees van als wat hierdie afgelope maand skeef geloop het. My hart is regtig baie seer vir jou!!!

Ek het laaaaank gewonder of ek my nuus met jul moet kom deel, want ek weet regtig presies hoe julle voel. Ek het wel gedink om dit met jul te deel totdat ek nou weer vandag se posts gelees het toe dog ek sjoe dit gaan dalk onsensitief wees, maar net dalk dalk dalk is daar iets in wat jou net dalk kan help.

Die meeste van jul onthou seker my hele relaas, ek en dh amper 8jaar getroud, probeer 2 jaar al ttc, was al by 2 infertiliteits spesialiste, na 6 mislukte iui's is volgende logiese stap ivf en resultaat - onverklaarbare infertiliteit.
wel ek het mos vir laas donderdag my eerste afspraak by nuwe dr gehad. Ons was mos in kaap vir oceans en oppad huis toe het ons sommer in pta gewag tot donderdag, dinsdag se ek vir dh iets is nie lekker ek wil net gou gaan bloed trek, eks die uur later terug en uitslag positief, ek moet eerlik se tot en met NOU is dit nog vir my vreeslik onwerklik, ekt nie een een een oomblik gedink hy kan positief wees nie, dis soos 'n droom. Sjoe! Nou ek het presies soos soveel van julle gevoel hoekom wil die Here nie nou en al daardie vrae. Ek kan eerlik nou se as ek terug kyk verstaan ek hoekom nie toe nie maar nou, dis net perfek! Maar ek verstaan regtig dis maklik om dit nou te kan se, ,,,, ag julle weet regtig wat ek wil se. maar ek is met volle hoop dat die Here werklik 'n plan ook met elkeen van julle op hierdie forum het, al voel die tonneltjie so vreeslik diep en donker daar is 'n einde!
En al wat ek kan se al wat ek van die begin van die jaar af begin doen het is om regtig te leer hoe om te ontspan, die lewe ten volle te geniet en my doel op die aarde te soek.

Hexy en Ruby baie baie geluk met +opk, ag ek hou so duim vas vir jul 2!!

Strikkie het jy afspraak by gynie gekry?

Lynkie baie baie sterkte vriendin!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222810 by joo~ste
Dankie, Hexy / Lynkie

As daar een ding is wat troos bring is dit dat al ons vrouens hier op hierdie thread een of ander tyd so voel. As ek niemand gehad het om dit teenoor te "vent" nie, was ek nou al so koekoes soos 'n hoender.

Dankie vir die beertjie, Hexy! Jy's dierbaar.
Lynkie die uterus infeksie is opgeklaar en ek voel my ou self. Ek is baie verlig daaroor.

Hexy: hoop dit is 'n goeie teken vir jou!
Zettie: Vasbyt....dalk...dalk is dit jou beurt hierdie maand om jou BFP aan te kondig.

Klippie....mis jou, jong!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222809 by joo~ste
Dankie, Hexy / Lynkie

As daar een ding is wat troos bring is dit dat al ons vrouens hier op hierdie thread een of ander tyd so voel. As ek niemand gehad het om dit teenoor te "vent" nie, was ek nou al so koekoes soos 'n hoender.

Dankie vir die beertjie, Hexy! Jy's dierbaar.
Lynkie die uterus infeksie is opgeklaar en ek voel my ou self. Ek is baie verlig daaroor.

Hexy: hoop dit is 'n goeie teken vir jou!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222808 by zettie
Ai Jooste jammer oor die ou heks.


Ek het nie gaan bloed trek nie al wil ek so graag wag ek maar.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222804 by sexy~hexy
Jooste....ag nee vriendin.....ek dink ons almal vra nou al net so hard saam met jou HOEKOM en WAAROM...maar hierdie is net vir jou...



Ek gaan more weer gesels dames...my rug is bietjie seer en ek voel so bloated!!! Hoop dis 'n goeie teken :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222799 by Lynkie
Jooste, ek hoop die uterus infeksie is al beter. Ek kan so identifiseer met hoe jy voel... sukkel ook met sekere vrae. :angry: :( :cry: Moed hou.......

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account