× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 5 months ago #223010 by zettie
Hallo julle :)

Zarah welkom ek ook van die Kaao jy gaan lekker gesels hier by ons almal hier is al vir my soos familie mens kan enigiets hierkom deel en almal verstaan.


AFM: STEEDS GEEN AF so steeds hoop vir my gee nie om wat daai simpel bloed toets gese het nie :woohoo:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #223006 by Blommie
Ek was gister baie negatief. En klaar vir myself gese daar is nie 'n manier dat ek swanger is nie. Maar toe chat ek bietjie met 'n goeie vriendin en voel toe sommer baie better.

Het toe besluit ek gaan nie so negatief wees nie. Ek is swanger en klaar!!!!!!

Sit van sondag af met hoofpyn en sooibrand so erg dat ek opgooi. Sorry TMI. Hoop dit is 'n goeie teken :whistle:

Jooste - ja ons 3 toets so saam.

Zarah - ek drink my glas wyn as ek lus is vir dit.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #223001 by Zarah
Ons is net mens en kannie elke dag positief voel nie. Veral wanneer AF en komplikasies op kom. Maar ek het gister n stap geneem om hier te kom en deel en bid vir elkeen!
Jooste: Ek het die eerste 3 maande op Fertomid gegaan vir scans en my follicles en baarmoeder lyk fantasties! Die gynie het toe gese ek moet die OPK gebruik om geld te bespaar. Maar soos ek se, ek vermoed dis my progesteroon wat verhoed dat die eiers inplant.

AFM: Hierdie siklus is baie belangrik vir my want na dit moet ons FS toe gaan en my DH is nie baie oop vir dit nie. Hy glo nog ek oordryf en dat ek nie geloof het nie en dat dit "net sal gebeur!" Maak my mismoedig.
Ek wil ook vra wat julle opinie is oor wyn tydens TTC, Fertomid, 2WW? Ek is so lief vir n glasie wyn. Drink nou minder maar dink ek moet dalk heeltemal abstain in 2WW?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #223000 by Lynkie
Jooste, ek wil nie negatief klink nie..... hier so 'n positiewe vibe op die forum, maar ek sukkel regtig op emosionele en geestelike vlak. :( Is nog op BCP's ... wag vir AF vroeg in Mei, sal dan die FS sien en hopelik as al die cysts weg is kan ons weer IVF doen. Probeer maar intussen op positiewe dinge fokus.... :) soos my dierbare DH.

Geniet die wyn en koffie, binnekort is dit 'n groot NEE, NEE. :laugh:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222996 by joo~ste

sexy~hexy wrote: Dit was Jooste...mens besef soveel dinge, en breek met soveel ou gewoontes..maar dis wat mens daarin sit wat jy weer uitkry...om elke dag 'n besluit te neem, met elke aksie en reaksie 'n besluit te neem, om te besef wie en wat steel jou energie en dit nie langer toe te laat....


Hexy: Dit is juis TTC wat so baie van my energie steel. Dit voel soms so counter-productive! Mens moet fokus en glo terwyl jy TTC, maar saam met dit 'zap' dit soveel van jou energie en as dit siklus 'n mislukking is...dan voel dit of ek onnodig daardie energie verloor het. Jou positiewe houding is vir my WONDERLIK! Dit is presies wat ek nou nodig het!!

Ruby/Hexy/Blommie: Lyk of julle volgende gaan toets, ne? Enige simptome ??

Feetjie: Dankie vir al jou gebede. Jy's so dierbaar - en ek waardeer dit so baie! Hoe voel jy? Naar al? Krampe? Ek is so opgewonde oor jou BFP. Wys jou net...ons moet maar net volhard in geloof!

Zarah: Welkom hier! Hoop jy kondig spoedig jou BFP aan! Gaan jy vir scans om te kyk hoeveel follies jy het terwyl jy die Fertomid gebruik?

Lynkie: Hoe gaan dit met jou? Wanneer sien jy weer die FS? (IVF?)

AFM:
Ook soos Lynkie...nie veel nuus. Maar weer besig om te spaar vir die volgende behandeling...en verder drink ek wyn (elke aand!!) en hope koffie! Na 3 jaar se "abstinence" (waar ek net 'n glasie per geleentheid geniet het...en net 1 - 2 bekers koffie per week....gooi ek nou alles oorboord!)

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222976 by Blommie
More dames

Zarah - welkom by ons groepie. Hoop jy kry sommer baie vinnig jou BFP.

Ruby - ons wil sien hoe lyk daai nuwe hare hoor

Hexy - hoop die huiswerk is op datum

Zettie & Jooste - bid nog al die pad vir julle!!!!

Al die ander hallo

Ek is maar in my 2ww. Dit voel of dit net nie vinnig genoeg wil verby nie.

Is vandag 9 dpo (Cd27 van 'n 35 Dag cycle) ek wil kyk of ek kan uithou om nie te toets tot CD38/20dpo. maar weet nie of ek dit gaan regkry nie. :whistle:

Julle moet almal 'n wonderlike dag he

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222974 by Zarah
Goeie more

Baie dankie. Ek het vergeet om te se dat ek in Aug n LAP gehad het omdat ek so gebloei het. Erge ENDO is gevind. Dr het verwyder wat hy kon. My buise is ten minste mooi oop. Ek het ook van verlede maand af Duphostan bygekry. Hoop dit help hierdie maand. Ek persoonlik dink my progesteroon is te laag. Ek is by gynie. As hierdie maand onsuksesvol is, gaan hy my verwys na FS.
Ek lees nou jou geskiedenis Lynkie, en dis so sad. Ek is baie jammer vir jou verlies.

Geniet die dag dames en mag dit n positiewe dag wees!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account