More almal
VRYDAG

Uiteindelik.....Die week was hopeloos te lank vir my!!
Sjoe julle het omtrent gesels gister....die site was gistermiddag geblok...rede = Porn

Maar nou is dit weer oop....sal maar sien wat gebeur vandag LOL
Blommie...jy is beslis die volgende BFP

Kan nie wag dat jy moet toets nie LOL
Zarah...ek en Ruby is selfde siklus dag....het saam OPK ook gekry LOLOL...en nou is ons 'n paar dames wat almal die 30ste gaan toets indien AF nie opdaag...so kom ons hoop ons almal kry goeie nuus!!!
Ek het van Maandag omtrent spasma tussen my blaaie gehad, maar dit voel vanoggend baie beter....nou net lower abdominal pyn...en rek en strek gevoel...so fxfxfx dat daar iets gebeur
Ek hou ook van wyn drink, maar raak as gou uitgedrink aan iets, die nuutste is DH koop vir my 'n bottel Amarula...dan roomys en maak vir my Don Pedros..mmmm YUMMY

Hoekom onthou ek vaagweg iets van roomys is ook goed tydens die 2WW??
Julle moet die dag geniet...gesels later weer!