More almal
Hoe gaan dit vanmore? Het deur die nag gereen en sommer nog lekker bewolk vanmore....wanna be @ home!!! Maar laat ons maar die brood en botter verdien LOL
Eerstens....
FEEEEETTTTTJJJJJIIIIIEEEEE!!!!!!!!!!!! Wow Wow Wow...Zettie het gister kom post op ons BBM groepie...baaaaaaaaie geluk

Wanneer het jy getoets? Weet net dat jy MAG opgewonde wees oor jou BFP...want dit bring weer hoop vir ons ander

Mag jy regtig 'n geseende 9mde beleef....
Dan...vir die wat kan onthou...Nessie wat ook hier gechat het het ook vanoggend haar +HPT op ons BBM groepie kom post...sy gaan later gaan vir bloods

Hulle probeer ook al 4jaar lank...sy was so 'n maand of twee gelede op daardie Fertilityboost wat mens by Dischem kry...maar hierdie BFP is all naturel
Sjoe julle...as dit droog is dan is dit GOED droog, maar as die droogte gebreek word word dit in OORVLOED gebreek!!! God is regtig goed, dit word maar net nou weereens bewys
Verder...wat is nog nuus by julle ander dames? Wel, ons het darem sover geBD cd16, 17 en 18...sal kyk om dalk vanmiddag voor DH gaan werk nog 'n sessie in te werk...dan hoop ons maar vir die beste