× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #90576 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90571 by Beertjie
Ek kan Vrydag Stad toe gaan dink julle ek kan dan eerder 'n bloedtoets laat doen en dink julle hy sal iets kan optel?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90570 by KarinM
More more more!!
Ek voel sommer vanoggend stukke beter... :) Gits ek hoop dit hou so aan!
Sit hier en verorbeer een Super C na die ander! :P Njam!

Ooo jaaa, en met julle gepraat van Lemon Meringue gistermiddag het ek sowaar by die tuisnywerheid in gegaan en ene gaan koop! Oooeee maar dis lekker!

Sjoe Ansa... :ohmy: Ek kry jou vreeslik jammer jong... shame, dit moet hel wees om sulke skoonfamilie te he! Gits, ek weet nie hoe hou jy die stress nie. Ek is een van die gelukkiges wat GEEN probleme het met skoonma of skoonsusters/broers nie. Hulle is wonderlik.

Hexy! Wys jy al dame??? met daai twee patroontjies in jou magie?

Beertjie!! Toets jong! Gits al twee dae laat is defnitief 'n rede om sommer dadelik te toets! Veral as jy nie gewoonlik laat is nie.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90569 by klippie
Ansa, hoe voel jy - ek sien jy's net 2 dae voor my?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90564 by klippie
lol @ Ansa wat in die kas wegkruip.

Maak soos ekke - as ons vinnig daar stop, weier ek om uit die kar te klim. Dan moet DH maar vinnig kuier of wat ookal hy wil doen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90557 by Strik*kie
LOL Ansa, ek het al vir lastige ou in kas weggekruip maar nog nie vir my MIL nie, he he he he. Dit was hel om vir uur in kas te sit terwyl my vriendin hom geselskap hou :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90552 by Beertjie
Hallo Ansa

Hulle het hulle kans gehad om hulle kinders groot te maak en nou is dit jou beurt. So laat hulle dit net mooi verstaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account