× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #90367 by sexy~hexy
More almal

Hoop julle het 'n leka warm aandjie gehad.

Nie veel nuus aan my kant nie, net dat ek die weirdste drome kry :blink: Snaaks hoe dit gebeur wanneer mens swanger is :D

Leka daggie vir julle...gaan vandag bietjie besig wees, weer tydstaatsluiting grrrr...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90236 by Strik*kie
Genade ek dog ons gaan stillerig wees met die staking.............. toe dog ek weer. :lol:

Hallo Karin, shame man, kan net dink dit is nie lekker om so te voel nie, maar almal moet maar opoffer vir die paar maande ;)

Tata Anje en Hexy ~ lekker aand vir julle. Hoop rerig dis nie koud more nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90234 by KarinM
Hexy..gou raad... en ja ek weet dis nie juis vroulik nie en ook nie baie aangenaam nie en embarresing .. maar ek het gelees gynea's gee hul pasiente die raad... Kniel om hande viervoet en wieg vorentoe en agtertoe vir 'n rukkie... dit help om die gasse wat vassit los te maak en te laat uitkom... hiehie...
Maak net seker jy is alleen as jy dit probeer... LOL

Tata!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90233 by sexy~hexy
Tatta almal, lekker aandjie vir julle...lyk darem of dit more nie soooo koud gaan wees nie...

Gesels more weer :kiss:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90230 by KarinM
Jy's absoluut reg Hexy! Gits, dink mense dis lekker om vir weke aanmekaar so goor te voel?? ek sal veel eerder my normale vriendelike self wil wees..hehe.
Maar ek kan ongelukkig nie die hormone beheer nie, hulle beheer my!
Manlief het die fout gemaak om vir my te se ek kan harder probeer... Sjoe sjoe sjoe... Gelukkig het hy gou weer jammer gese daaroor... LOL.
Ag wat, ek moet net vasbyt en deurdruk, hopelik as daai 12 weke merkie verby is gaan dinge sommer beter! :)

Julle moet almal 'n heerlike aand he! Ek gaan nou gou eiers koop, dink omelette is op die spyskaart vir vanaand, myne sonder ham. Gesels weer.
XXX

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90229 by sexy~hexy
Karin...hulle moet maar vir nou tevrede wees met maklike goed soos pasteitjies of worsbroodjies of snackwiches...dis maar die opoffering wat almal moet maak ;)

Ek is in die middae ook opgeblaas soos 'n tyre wat jy vol wind pomp...en ooooh winderig :blush: Darem kom dit uit, as ek dit inhou maak dit seer.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90224 by Lia
Dankie Karin, lekker om weer van jou ook te hoor.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account