× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #90222 by Lia
Hehe Hexy, ek het my man gister so rond gestuur vir goeters, toe het hy dit ook spot spot gese, gelukkig weet ek hy spot net.

Drix, dis nog so veeeerrrr voor ek daar kom.

Julle moet 'n heerlike aand he, ek gaan nou ry.

Tata

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90220 by KarinM
Jip Driekie, vrugte kan ek verorber, geen probleem! dankie tog... Appels, piesangs, lemoene, papaya, noem dit, njam! Maar o wee... vleis... ugh... ek kan so bietjie hoender nog "stomach", maar net bietjie en ek is ook regtig nie lus daarvoor nie.
Ek voel net so sleg dat my man en kinders in die aand hulle bord kos soek...:( en ek is nie LUS nie..LOL.. en manlief kan nie juis kosmaak nie.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90219 by sexy~hexy
Wat my ook vies maak is as mense se "swangerskap is nie 'n siekte nie" DUH almal weet dit, dis nie masels of pampoentjies nie, maar mens raak ook siek van hormone en jou liggaam wat verander...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90217 by sexy~hexy
Karin, met Jayden kon ek ook nie naby rooivleis kom nie...so DH het maar vir homself kos gemaak as hy wou vleis he. Hy is baaaaaie lief vir kosmaak, so eintlik is hy die kok in die huis :blush: Met die swangerskap is ek ook permanent naar, maar darem nog nie 'n afkeur in iets gekry nie. Die twee dae wat hy dagskof werk moet ek maar kosmaak, al is dit net pasteitjies in die oond, macaroni & kaas - iets maklik & vinnig...die res van die tyd maak hy kos. Hy verstaan darem as ek nie kos gemaak het nie, dan sal ek sommer vroeg al vra hy moet iets kry of ons eet sommer 'n broodjie.

Ek het ook hier aan die begin baie gevent oor dinge, want mense verstaan net nie as mens so naar is dan is mens mislik oor als. Gelukkig is dit nou aan die afneem, maar DH moet net verstaan as ek nie lekker voel nie SIT EK NIE AAN NIE :angry:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90212 by Driekie
Maak hoender jou ook siek Karin?Dit en vis is die enigste vleis wat ek kan eet op die oomblik..maar eks nie vreeslik lus vir dit nie..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90209 by sexy~hexy
Dis 'n yum yum resep Driekie...ek kan ook so 'n bak by myself opeet, maar oh wee...sooibrand daarna al is jy nie swanger nie :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90207 by Driekie
HEHE - maak goed waarvoor JY lus is..of se hulle moet kos maak of iets kry en jy sal dit of dat vir jouself maak of kry..

Ek is in PRESIES dieselfde bootjie Karin!Daai opgeblaasdheid is die ergste!
Ek het my man nou nou gebel en gese ons moet vrugte en goed gan kry want ek kan nie meer die vleis en so eet nie want ek voel siek daarna, so as hy en seuntjie wil vleis en goed eet moet hy maar sorg (gelukkig hou hy van kook en is hy baie goed daarmee)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account