× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #90551 by Strik*kie
Beertjie, ek weet nie jong, ek sou vrydag getoets het as ek jy was, maar dit is net ekke want ek haat daai teleurstelling van 1 strepie. Ek se altyd ek sal eers toets as Af ten minste 5 dae laat is, maar het ook al onder die pressure op 2 dae laat gePOAS. ;)

Klippie, nee weet nie dalk kan die ander jou help. Ek het al soveel funny simptome gekry na O en dan bars my bubble met moerawiese slag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90550 by Ansa_S
Hallo strikkels!

Ja nee kyk ek voel lus partykeer en stamp my voete ek skreeu!

En ons moes mos nou sondag daar gaan eet, nou ja hul idee van 'n middagete is eers 5 uur gewees! So ons het daar gesit van half 12 af tot half 6! Toe se ek vir my man nou moet ons ry, ek kan dit nie meer hou nie, genoeg is nou genoeg!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90548 by sexy~hexy
Beertjie...jy moet maar begin bel dolla. Ek weet Medihelp het my daardie tyd gehelp, ek kon dadelik dokter toe gaan en gaan vir sonars, maar net as ek binne 3mde van aansluiting gekraam het het hulle dit nie gedek nie. Baie wonderlike mediese fonds, het als betaal en ook Jayden se kostes toe hy in NICU was. So jy moet nou maar begin bel...dalk kan jy nog onskuldig pleit en sê jy het nie geweet jy is swanger nie? :evil:

Sjoe Klippie...geen idee nie...elke vrou verskil mos maar...dalk nog bietjie te vroeg vir afkeure en cravings?? :blink:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90545 by Ansa_S
Ja nee Klippie dit is ook nog 'n vrees wat ek binne in my rondra, hoe gaan ek nie les opse as daar eers kinders is nie!

Sy het hoeka nou die dag laat val dat sy verseker die eerste ruk elke aand gaan kom kuier as daar 'n baba is! :X :X :X

Ek gaan soos my ma maak en vir my skoonma in die die kas wegkruip!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90543 by klippie
Hallo Strikkie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90539 by klippie
Okay girlies, so hoeveel DPO kan mens swanger "voel". Ek is vandag 5DPO. Gistraand kon ek die reuk van vleis nie hanteer nie. Vanoggend crave ek "peanut brittle" of grondboontjiebotter - ek eet dit nie eens nie! Verbeel ek my? Bars asb nou my bubble anders gaan die volgende 10 dae bitter lank wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90537 by Strik*kie
Ansa, ek sou tien duisend vloermoere gegooi het, weti hoekom dink inlaws hulle kan altyd inmeng nie. Hel dit maak my sommer boos.

Heloo Klipster, hoesit?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account