× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #90161 by Ansa_S
Julle ek gaan nou eers 'n bietjie groet, praat more weer, dan is dit weer terug skool toe!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90159 by Ansa_S
Driekie ek het gister vir die eerste keer die suur jelly babys geproe maar goeie hel daardie goed is nou vir jou suur, maar het vir my 'n aaklige nasmaak!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90155 by Driekie
OEEEE ANSA - FX vir jou dolla!!!!

Dis serious julle - ek het al selfs daarvan gedroom ook!!!! :blush:
Dis nou net soet en suur goed en natuurlik als hiper-ongesond by my (sourworms,L.M. Pie, sour jelly tots en en en) :P en moenie n stukkie vleis naby my bring nie :X

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90153 by Ansa_S
Ek drink maar cranberry juice omdat ons so baie die bd gedoen het, want dit help vir mens se blaas, en Paisley se mens kan nogals infeksie kry as mens so baie bd! Maar sjoe dit laat my baie pieps!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90150 by Strik*kie
LOL Driekie oor die algemeen vrek ek oor daai pie. he he. Hier was 'n tannie in ons dorp wat dit KON maak, wow ek het elke vrydag een gekoop en alleen opgeeet tot Sondag want DH is nie mal daaroor nie. Nou het sy getrek so ek kan ook nie meer kry nie en Spar s'n is nie te waffers nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90149 by Ansa_S
Ja nee kyk bestandele se prys is nie altyd die smaak eers werd nie!

Het die naweek gesien, ons het snoek gekoop en slaaigoed en patats vir die braai en ek se vir jou slaaigoed is vrek duur! was duurder as die snoek!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90146 by Driekie
Ansa - verskriklik!!!Die huidige een is Lemon Meringue Pie (verskoon as dit verkeerd gespel is) - die ergste is dat ek dit nerens in die dorp te koop kry nie - so ek sal maar self ene moet maak, maar ai die bestandele is so duur!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account