× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #90536 by Beertjie
More Strikkie

AF moes al Maandag gekom het.

More Klippie.

Lyk my almal voel maar nog bietjie gevries.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90530 by klippie
Beertjie, bittermin fondse sal swangerskap dek - daar is gewoonlik 'n 12 maande wagtydperk. Die enigste fonds wat ek van weet wat nuwe lede se swangerskap dadelik dek is Profmed.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90526 by Strik*kie
More more more more

Hoe gaan dit met almal? Geeezzz maar dis nog steeds koud. :(

Beertjie, hoevel dae is nou laat, skies is nou te lui om terug te blaai om te kyk :blush:

Hey Hexy, hoe voel die 2 boontjies vanmore? ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90525 by klippie
More Dames!

Oe, Ansa, ek weet hoe jy voel suster - ek en die skoonmense, ai ai ai, ek hou maar pose, maar partykeer wonder ek hoe? En as daar eers kinders is - hoe gaan ek keer dat die MIL inmeng? Sjoe sjoe, ek is saam met jou op hierdie ene! Sterkte!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90522 by Beertjie
Dis nie baie goeie nuus nie!!!
Wat gaan ek nou doen? Ons sal nie alles self kan betaal nie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90521 by Ansa_S
Nee hexy ek weet nie hoekom eers so laat nie!

Beertjie hoeveel dae is jy nou al laat?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90498 by sexy~hexy
Beertjie...dog jy het al getoets dolla :blink:

Die beste sal wees 'n mediese fonds...want Vix op die Jan/Feb 2011 forum het gese met haar seun het sy 'n keiser gehad en dit het hulle so R40 000 gekos, en as baba dalk NICU toe moet gaan moet jy daardie kostes ook dek. Probeer Discovery? Of Medihelp? Al wat sleg is, is baie min mediese fondse vat jou in wanneer jy klaar swanger is :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account