× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #90100 by Strik*kie
Hey Driekels het no net gedink gaan jou mail/sms om te hoor wat maak jy. he he. Ons mis jou jong.

Oegh diefstal......... wil nie eens weet nie ek en jy het selfde probleem - ek probeer nou nog van die kant af bewyse kry, maar het darem al 2 culprits wat teen einde van week hearings het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90098 by Strik*kie
Nou waarheen het almal no verdwyn??

Ansa, jy het seker lekke ingele vanmore, ons het jo soooooo beny. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90096 by Driekie
HELLOOOO dagse almal!!!!!

Anje - daai baba is n besliste geskenk van GOD - en ek glo en vertrou als gan van nou af beter gan vorentoe!!!

Sjoeeeee het ek nou vir jou my gatta af gewerk!!!!
VREKKIT!!Ek wens die werker/s met lang vingers kry die jeuk van 10000 arabiese kamele met vlooie en dat hul vingers in vishoeke verander!!!!Die bedrag betrokke by die diefstal beloop R5486-65 vanaf Januarie tot 31 Julie!!!
Ek het nou elke feit en dingetjie in n verslag bymekaar gesit en nou wag ek net om te hoor van my hoofkantoor af.

Anywho - ek was die afgelope week eintlik maar lekker mislik - elke dag so net na 4/5 se kant begin my maag en als so naar/mislik tipe iets voel en verskriklik gas wat nerens heen gaan behalwe om my op te blaas nie!!
Maar in die oggende is ek eksie perfeksie en reg vir die geveg!
Markus is darem beter na hy vreeslik huilerig was tot gister - want nog bo-oop die siek-wees het hy kiestande gesny die naweek.

Verder gan dit baie goed en kan ek al my magie voel wanner ek le en sien ek die dok Maandag..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90089 by Strik*kie
Ok ekke terug, het bietjie "gewerk" :lol:

Hallo Ansa en Morgan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90088 by G Baby
Hallo almal,bly dit gan goed met almal.
Anje,baie bly als is nog ok by jou,dink so baie aan jou.
Hexy-jou kind is te pragtig,en hoe gaan met jou en die tweetjies in die magie.
Hallo morgs,ons kry ook nooit meer tyd vir chat nie.
Die babies hou ons omtrent besig.
De Nys het vandag sy inenting gehad,darem nie te veel gehuil nie,maar shame het hom so jammer gekry,daai ou beentjies lyk so seer. hy weeg nou 5.8kg en het al 10cm gegroei in lengte van geboorte.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90078 by Ansa_S
Ek kan dink Hexy dis sommer koud na so lekker warm naweek!

Het darem gele tot na 8 toe die oc ingekom het toe le ek nog so bietjie en toe spring ek maar op!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90077 by sexy~hexy
Hoe was die ete toe saam die skoonfamilie?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account