× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #90074 by sexy~hexy
Hi Ansa

Ons almal het jou beny vanoggend om by die huis te kon bly in die koue :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90072 by Ansa_S
Hallo almal, ek geniet die ekstra daggie aan ons langnaweek! Het bietjie vanoggend by my ma gaan kuier, en nou is ek weer rustig by die huis!

Bly dit gaan goed met julle almal, en ANje ek bid vir jou en die baba!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90058 by sexy~hexy
Sjoe vanoggend was almal kletskouse...nou is almal weer stil :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90031 by Morgan
Nie dat die telling rerig saak maak nie myne was iets so belaglik die dr het nie rerig hoop gehad nie. Na die pille het ek nie weer die telling gan toets nie.

Het dit ook agter gekom voor daar n hartklop was so die dr het gese hy dink nie daar gaan een kom nie en n week later was daar een. So pille werk!!

Ek was maar baie negatief maar my man het bly se hy weet daai baba gan nerens.

Weet dis n helse groot scare maar jy MOET net rustig bly. Hoe meer jy stress hoe meer stress op daai babatjie. GLO GLO GLO!! Daai baba WIL fight anders sou sy nie nog daar sit nie!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90023 by Morgan
Anje ek was baie vroeg die eerste keer by die gynie dink op 5weke. Toe het die dr die lae progesteroon agter gekom voor ek kon begin bloei. Toe was ek op duphaston 2 keer n dag tot week 12.

Maar dr het my gese ek sal dalk bloei maar ek het gelukkig nie. Maar na die pille was daar niks ander probleme nie.

Het die dr bloed getrek om te kyk hoe laag jou progesteroon is?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89989 by Lia
Hi Morgs, jong jy het ook mos amper vir Carli verloor, hoe gou het pille vir jou gewerk? Het jy weer issues daarna gehad?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89980 by sexy~hexy
Hehehe dankie Morgan :blush: Ek dink hy gaan 'n regte hartebrekertjie wees :D

Ek wil die een verkoop, want ons wil die spaarkamer/babakamer uitverf, mense voor ons het onderste kwart van muur blou geverf en bo dit 'n raam geverf met krappies, krefies en vissies :X En nou wil ons dit toeverf en een kleur verf.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account