× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #89907 by Strik*kie
Klippie, ek het bv google geadd onder my favourites so as ek gaan pp, dan kies ek google op favourites en as terugkom druk ek back pyltjie bo aan linkerkant dan is ek terug op m. Maar ek het gesien as ek bv langer as sekere tyd nie gechat het nie is ek uitgelog dan is ek weer net guest (kan lees maar nie post nie)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89905 by klippie
Julle, nou stres ek. Toe ek bel, toe sê die vrou CD1 is 'n cool dag om te kom, sy kan alles doen behalwe pap. Maar ek is so uitgefreak - ek meen CD1 is mos heavy. Ek spot glad nie vir 'n dag of 2 nie, AF kom en dan is sy daar. En as ek nou daar op haar ondersoekbed lê en my doodbloei, skaam ek my dood. O toggie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89902 by klippie
Dis slim Strikkie - verduidelik gou stadig en stap-vir-stap. My bladsy is nou oop, so as ek wil loop, tik ek 'n nuwe adres bo in die http: lyn-spasie plek? En as ek terugkom druk ek net back, dan is ek weer op moomie, klaar ingelog?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89899 by Strik*kie
Weet nie of die ondersoek AF sal aanhelp nie maar sit sommer pad in jou handsak vir in case. OMW ek is net so vrekkin bang om te gaan vir ondersoek as dit cd1 moet wees, weti of ek dit sal regkry nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89898 by sexy~hexy
Klippie, laas toe ek gegaan het vir 'n check-up op sist het ek net begin "spot" en het 'n pad gedra...gynie het reguit gevra pad of tampon. Toe doen hy 'n inwendig, dankie tog ek het net gespot...as ek vol gevloei het het ek my afspraak gekanselleer :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89895 by klippie
Waar is Ansa nou vandag? Sy lê seker lekker en slaap.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89894 by Strik*kie
O ok Klipster, ek bly net ingelog maar gaan na ander page toe as ek gaan pieps, sodat die klomp nie kan sien ek is op m nie. Ek sit gewoolik sommer my page op google dan druk ek net die back button om weer op m te lees ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account