× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #89891 by klippie
Anje, die 19de is om die draai, volgende Donderdag. My afspraak by die nuwe FS is 20 Augustus. Ek sal maar 'n HPT doen daai oggend, net in case sy dalk wil pille voorskryf. Maar sy gaan 'n scan doen, sal sy al iets kan sien?

Okay, hierdie is nou 'n baie persoonlike vraag (sorry TMI). So my afspraak is CD1, 11h00. Maar as AF nog nie daar is nie, wat moet ek doen. Sal die sonar dit aanhelp? Moet ek maar liewer net 'n "pad" insit voor ek gaan - sy sien mos nie as ek aan-en uittrek nie? Sorry julle maar dit freak my uit!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89887 by klippie
Okay girls, ons het 3 gig en moet dit split tussen almal in die kantoor. Die sekretaresses is geblok - hulle kry min, net genoeg vir e-mails stuur. Ek sal begin uitvind oor iets soos "unlimited" internet access. Maar die ander mense s'n moet nog steeds geblok wees, anders sit hulle heeldag op die internet, en ons kry virusse. Lekker kwaai ekke nè! Julle weet hoe min chat ek hierso, en elke dag is my gebruik so 70mB. Dis nogal baie, want ek het net 800mB per maand, en stuur en kry nogal baie e-mails, en werk op die internet. So, ek moet maar my chats limit!

Ek kan nie ingelog bly nie, die wêreld en sy perd wals en nou en dan hier in om iets te kry - en as ek net waag om te gaan pie dan was iemand weer in my kantoor op soek na iets. Goeie griet, die mense kan my irriteer soms!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89875 by Lia
Hi KLipster, lekker om van jou te hoor. Miskien met die infeksie en Clomid en alles saam deur het daar 'n klein wonderwerkie vir julle gebeur. Ek sien dr Pentz weer die 19de. Kan nie wag om die week verby te kry nie. Ek stem saam Strikkie, miskien moet jy adsl oorweeg. Telkom het nou pakkete, bt vir 3gig, maar kry 5gig.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89873 by sexy~hexy
Anje, wat was jou suster se reaksie gewees toe sy hoor jy is swanger?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89866 by Strik*kie
Anje ek glo ook die probleme is nou klaar en jy kan nou net geniet. Wees maar net rustig en los dit in Sy hande.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89864 by Lia
Hi Beertjie, jammer man, dis aaklig. Ag ek sukkel net so klein bietjies, maar probleme het vir nou gestop. Maar ek glo, bid en vertrou dit was die laaste daarvan. Nog vroeg in swangerskap, so ek leef nou van scan tot scan en hoop om die 1ste 12 weke vinnig verby te kry.

Ek hoop jy kry sommer gou goeie nuus.

Ja jong, het lekker stil geraak hier, party girls is besig met nuwe babas, maar loer darem nog in en ander vat weer 'n breek van TTC vir nou en ek dink party is net lekker besig by werk.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89852 by Strik*kie
Klippie, jong ek gebruik adsl so ek weet nie hoe baie internet gebruik nie, want ons is heeldag online. Het nie eens gesien hoe baie gebruik dit op my laptop nie, ek koop sommer prepaid data bundles daar.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account