× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #89850 by Strik*kie
LOL Beertjie ek dink almal kry so bietjie koud.Of baie is nie by die werk nie oor die stakings. Ek loer so af en toe of hier iets gebuer en tussendeur werk ek ;) of ek probeer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89849 by sexy~hexy
Klippie, kan jy nie online bly nie?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89843 by klippie
Anje, wanneer moet jy weer dokter toe gaan?

Julle, ek kan nie so baie inlog nie, want moomie vreet ongelooflik baie mB.:-(

BTW - ek het dr gevra - hy sê dis baie moontlik dat clomid sproei kan veroorsaak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89841 by sexy~hexy
Hi Beertjie

My bynaam by van my vriende is Beertjie :D

Ja dankie, my gemoed al baie beter :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89839 by Beertjie
Wat is al die dames so stil vanoggend?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89837 by Beertjie
Hallo Anje

Ek het so 'n maand terug 'n mikro abortering gehad, so ek was baie hartseer want dit was my eerste. Ek het net bly bid en vir die Here gevra dat Hy ons moet help. Ek glo hy het my gebede verhoor.

Sukkel jy 'n bietjie met jou swangerskap?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89829 by Lia
Hi Beertjie, kan nie onthou of ek jou al hier gesien het nie, maar welkom hier. Sommer baie FXFXFXFXFXFXFXFX vir jou. Is dit jou 1ste?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account