× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #89825 by sexy~hexy
Hi VB...jammer om te hoor van AF dolla...dalk is 'n break net wat julle nodig het...want ek het al baie gesien en gelees dat wanneer mense 'n break gevat het...het die BFP gekom...so fxfx vir jou en DH.

BEERTJIE....sterkte dolla en ons hoop AF bly vir goed weg...hou ons op hoogte!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89824 by Beertjie
Dankie strikkie ek hoop van harte so.

Heksie hoe gaan dit vanoggend met jou gemoed?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89812 by Strik*kie
Hlllooo Beertjie, hou fxfxfx dat sy wegbly!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89808 by Beertjie
More al julle wonderlike Dames!!!

Hoop dat almal 'n goeie naweek gehad het!

VB2010 Eks so jammer om te hoor van af...

Af moes gister by my opgedaag het, maar daar is nog niks!!!! Jippie!!!!

Ek hou net duim vas AF bly weg!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89805 by sexy~hexy
Anje, dis 'n irriterende hoesie, moet kyk om by die apteek uit te kom om hoesstroop se kry wat ek mag drink, myne is op.

Ja nee, Jayden raak nou groot...ek is sommer weer verlief op my baba...hy gaan so 'n amazing ouboet wees :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89779 by Lia
Kimika, baie dankie !! Ek waardeer die omgee, dink ek sal eers by julle begin post wanneer ek oor die 1ste 12 weke is.

Marie, ek love jou scan foto !! Dis ‘n regte baba !! Dis beautifull !!

Ella, ek het nog nie, maar het dit nou sommer op Kalahari bestel, het nie lus vir winkels nie. Behoort dit binne volgende 14 dae te kry. Dankie

Hexy, jy moet daai hoesie mooi oppas hoor, hou jouself net warm, jy het baie special cargo nou. Ek hoop jou hoesie verdwyn sommer gou. En jou seuntjie is pragtig, hy lyk soos ‘n bulletjie.

Hi VB, jong dis dalk ‘n goeie idée om dr weer te gaan sien, miskien dalk ‘n tweede opinie te kry. Baie Sterkte vir jou Journey !!

Goeie aarde kon die koue streek maar nie liefs oor die naweek gekom het terwyl ek heeldag onder komberse was nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89775 by Strik*kie
Hello VB, ek is so jammer oor AF jong. Weet presies hoe jy voel, raak net so gatvol vir die ttc paadjie wat net nie lyk of daar lig in die tonnel is nie, maar ons moet net vasbyt en uithou. Groot drukkie vir jou jong.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account