× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #76069 by Dassie
More girls.

Sjoe maar dis darem stil die week.

Hoe gaan dit met die babas Nelria, Gbaby en Morgs?

Hi Cornel, min daggies oor ne, hoop die laaste paar vlieg verby!

Anje - Fx vir jou!

Ek wil die naweek bietjie Eclipse gaan kyk. Hoop dis goed. Het die vorige 2 flieks ook gekyk.

Dis bbbbbibber koud in die Kaap vandag.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76059 by Strik*kie
More julle

Sjoe mar julle chat min hoor, dog ek gaan bl en bl moet opvang.

Morgan shame man hoop die rug word go beter en jou 2e baba ook.

Klipster, ek het ook gaan kyk, daai kliniek lyk vir my ook baaaaaaaaie oulik.

Driekie, :woohoo: vir vrydag vroeg ry. Jy moet laat weet wat se die familie hoor.
Cornel, nog net paar slapies jippie vir jou!!!!

Hoe gaan dit met die preggie fairies verder?????

Anje, toetsdatum kom nou vinnig nader fxfxfxfxfxfxfx

MIL en FIL gister gekom so gekuier saam hulle, gou bietjie werkies kom doen gaan later weer saam kuier.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76041 by Cornel
Sjoe maar dis vreeslik stil hier!!!!! :dry:

Wonder waar is HEXY,DASSIE,STRIKKIE,DRIEKIE en sommer al die ander!???????? :huh:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76014 by Laliek
Hi julle!!

Ek kom loer net vinnig in, het nogals baie werk vandag!

Sooo, ek sukkel nogsteeds met sinus, darem nie so erg soos maandag nie maar ek voel maar lekker goor. En vandag is die antibiotika klaar - maar nou ja, what will be will be.

Klippie - ek het na daai website gaan kyk van jou - hulle klink wonderlik! Sterkte man - maar miskien het jy dit nie eers nodig nie want dalk, net dalk het daai 1 IUI gewerk :)

Anje - ek dink jy's ons tweede BFP die maand!! Sterkte vir laaste paar dae!

Hexy, Drieks, Cornel, Dassie - hoezit met die preggy fairies!

VB en Slakkie - waar is julle?

Ek maak vandag klaar met my clomid, ek moet se, dis asof ek simptome vroeer voel hierdie keer as wat ek het laas maand. Kan voel iets gaan aan daar op die golfstokke :P Ek sien Dok Saterdag oggend CD10 en weer Maandag CD12 - ek hoop van harte dat daar 'n hele paar follies reg is dat ons ons IUI kan doen volgende week!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76007 by Cornel
Goeie more Anje!

Ek is nogal baie bly DH het daai voorstel gemaak van oorslaap in JHB.....ek was eintlik verbaas....

Soek foto van jou hare asb?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76001 by Cornel
Goeie more GB!

Ek het weer 'n kombersie by Baba & Kleuter gekryf.....

Lekker werk!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75999 by Lia
More more dames,

Nel, jong het al twee keer my hare gesny vandat ek kort gesny het en gaan weer Vrydag sny, ek hou my hare vir nou kort en pikswart, want dis nogal lekker so.

Lekker G, dis was seker nou 'n lekker bederf verrassing van jou skoonma af. Geniet jou rustige daggie.

Cornel, ag dis great dan gaan jy nie so lam gery wees nie. Die dae raak nou lekker kort ne.

HALLO aan al die ander dames wat nou gaan in log. Julle moet almal 'n heerlike dag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account