× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #75991 by G Baby
More more julle almal,wil darem net vinnig hello s? voor ek weer besig raak met ander dinge.
Sussa weer skool toe vandag,en boeta gaan nou monkenastix toe saam sy ouma,so ek kan bietjie in vrede gewerk kry.
My skoonma het my vir baba en kleuter gesubscribe en ek toe babysense pakkie gekry-borsvoedkussing,speelding en koester jou baba boek. Lekker!!!

Julle moet heerlike daggie h?.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75977 by Cornel
Wonder waar is almal vanoggend?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75961 by Nelria
klippie - kan dr jou nie some sort of krediet gee dat jy proses kan optel en aangaan (deal uitwerk)?

g - skole is lekker ek lief die week as lea so lekker speel by skool

anje -ons soek pic van hare ek het gister aan jou gedink en gewonder hoe lyk jy nou - ek sny more ook so lekker opgewonde

m2m - WOW WOW en triple wow jy is minute :)

skapie - go team pienk ek nog nooit jou boep gesien nie?

morgs OUCH OUCH OUCH

LOL - oor julle tastebuds verander - weereens het ek zero symptome obviously gehad :)

ansa - ek hoop jou sistem sort asap uit

ankia - soek ook pics van daai plek en breakdown van hoe dit was?

drieks sommer net 'n whoop whoop vir jou girl

strikkie, vb, kriek Howzit!!!!!!!

marie - waa bly jy? ek sien jy is sahm?

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75957 by Cornel
Goeie more Nelria

Hoe gaan dit daar by jou?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75955 by Nelria
yo yo yo more cornel (girls?) waa is almal

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75951 by Cornel
Goeie more almal!

Voel heel goed vanoggend........gestraand was ek goor van die sooibrand ~ het weer hoender en mayonaise broodjie geeet!

Marie eks bly dit gaan goed met jou en baba!

Baie dankie vir die raad oor die tandepaste vir my vel ~ DIT WERK SOOS 'N BOM!!!!

Klink darem of DH die helikopter gekry het vir volgende saterdag(as ons SA toe gaan) dan vlieg ek van hieraf tot in Lubumbashi en van daaraf vlieg ek dan saam met hulle tot in SA.....en dan saterdag aand slaap ons miskien sommer in JHB......en ry dan deur sondag oggend Bloemhof toe!

Wel nou het ek al my nuus met julle gedeel!

LEKKER DAG VIR ALMAL :woohoo:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75949 by Mommy2Monster
more julle!

sterkte marie! daai 2de b-day party is 'n hectic storie...ons het baie gewerk aan dit laasjaar, maar dit was die moeite werd.

die jaar hou ons baba se doop en jadon se 3de partytjie dieselfde naweek. maar ek gaan nie weer so way over the top gaan nie. ek was op na daai partytjie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account