× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #75160 by Driekie
Aaaaah - dis sooooo sweet Cornellie!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75158 by Strik*kie
Ja gaan dh seduce met inlaws in die huis, sal nogals 'n ding afgee, he he he
Ht gedink die maand gaan ek weer OPK try.

Cornel, baie oulik.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75132 by Cornel
Hier is vir julle almal 'n ietsie!

Pelle is lampies van troos,kosbare versterkings vir diegees & 'n lafenis vir elke nerfaf oomblik! Dankie vir elke ligkol,hupstoot & pleister,vir elke spoeg en plak woordjie,glimlag & sms waarmee jy my lewe opkikker!

Wil net se:

BLY EK KEN JOU!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75129 by Driekie
Dis hulle wat die ding doen!! Ons moes ok "quickies" inwerk met Markus wat enige tyd kan wakker word en in die kamer kan inkom...hahaha

Doen dit net met OORGAWE en BAIE BAIE BAIE!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75127 by Cornel
Driekie ek dink ook hierdie bondeltjie groei met 'n volle vinnige spoed!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75124 by Strik*kie
MMMMMMMM Jy is gans te oplettend Driekeltjies, he he he. Ja die aksie moet no begin en vandag kom my inlaws kuier so ons sal sulke skelm quickies moet inwerk ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75120 by Driekie
Hahaha - vir klein monstertjie!!!!

Ek het gisteraand sulke krampe en trekke gehad!!My "bubble" groei ok teen n spoed!

Dankie Strikkels....hmmmm...ek sien dinge amper gebeur ne... :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account