× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #75224 by G Baby
Cornel,aan die begin is dit baie keer opgeblaasdheid,jy sal ook sien in die aande is jou maag groter as in die oggende.

EK het ook regdeur my swangerskap kon gewone klere dra,het broeke met rekke of toutjies gedra. EK net 9kg opgetel met elkeen van my kinders.
EK is gelukkig,maar het dsrem so bietjie gekyk wat ek eet en het geoefen tot op 34 weke(stap).
De NYs nou maand oud en ek weer op my regte gewig en trek weer my ou klere aan. Yipee!!! Pas weer in my sissy boy jeans!!

Vriendinne wat baie opgetel het,20kg plus,sukkel vreeslik om swanger gewig af te skud
Borsvoeding help baie om kilos af te kry en jy kan maar vreet sal nie sommer op tel nie,borsvoed mamma het 1500kj meer nodig per dag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75212 by Lia
Sjoe Drix, dis bietjie koud vir roomys, maar bly jy geniet dit darem !! Dis cool dat jy en die vroutjie saam swanger is, nou het jy iemand om die ondervinding mee te deel.

Hey Strik, nooit gedink ek sal inlaws en seduce in een sin gebruik nie, maar sterkte met albei, maar snaaks genoeg dit maak dinge interessant en lekkerder om skelm te BD.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75209 by Cornel
O genade! Dit voel dan vir my ek wys klaar,en my klere (veral my broeke) pas klaar nie,indien hy pas trek hy so bietjie oor die maag!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75200 by Driekie
Ek het so hier by ek dink 18 weke eers regtig kon agterkom..omdat ek nie n maer tipe mens is nie..en ander kon so hier by 24 - 27 weke my magie sien..Ek het regdeur my eie klere gedra tot so amper by 8 maande..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75186 by Cornel
Om hoeveel weke/maande begin mens se pensie wys?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75181 by Driekie
Skuus - ek was gou weg - het gou gan kyk na die Maart thread...ek sal hulle later join!

Maar jaaaaa dis vrek stil hier!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75175 by Cornel
Hoekom is die groep so stil vandag?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account