× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #75114 by Cornel
:huh: ~ vir Driekie en haar koue roomys!

Julle vanoggend klink dit of ek 'n klein "monstertjie" hier in my pens het......grom grom grom die heeltyd! :woohoo:

Hexy hoe voel jou krampies nou?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75108 by Strik*kie
:lol: Driekie ek kry eintlik koud as ek net dink jy eet dit he he.

Aww ek is bly hulle het dit as lekker surprise gesien. En lekker vir iemand wat so saam saam jou preggies is.

Hey Anje!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75104 by Lia
Hi Ankies, welkom terug !! Sien uit na jou update !! Jy mag maar lang posts post hoor.

Ai Morgs, laat weet asb wat se dr oor jou rug. Sterkte, hoop jy voel gou beter.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75103 by Driekie
HEHE - JAAAAA - ek love dit op die oomblik!!!

Oke my man het per ongeluk sy mond verbygepraat toe sy een buddy vir hom gan kuier het gister by die werk...ag maar dis oraait..almal was moerse surprised en happy!Selfs my skoonsussie hulle!!!!!

En dis nogals snaaks - die een ou wat by hulle werk se eerste kiddie is net n maand ouer as Markus en sy vrou het laasweek haar tweede BFP gekry..so ons is die keer n week uitmekaar!! :laugh:

Nou jaa - ek het nog nie of FB announce nie want baie van my familie is op my friends-list en sal sien as ek doen..so ons gan Maandag op FB announce...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75097 by Cornel
Halo Strikkie!

Nog net 'n klein rukkie! ;-)

Hier is dit nie koud nie,die wind waai net!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75093 by Strik*kie
M2M, jy het die cuteste boepi, kani glo jy is so klein nie. wow!!!!!

Cornel dis darem nog net rukkie voor julle terugkom.

Driekie, eet jy die roomys? SJOE!!!!!! lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75088 by Strik*kie
Hallo julleeeeeeee

Hel maar dit is soooooo koud!!!!!!

ANKIES ~ welkom terug ~lekker gerus? Sjoe nou is jy terug in die koue lol

Morgan hoop die dr kan jou ietsie gee vir die rug. Ek sukkel nou nog met my stuitjie grrrrrrr.

LOL Hexy en Cornel vir die humeure :lol:

Hey Drieks, en ...... wt se die fadamily van die nuweling wat oppad is? En jou aaklige skoonsus hulle? ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account