× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #75044 by Goggatjies
Hall Cornel

Vakansie was great - lekker warm
Sal later in die week foto's op sit, moet bietjie werk inhaal, en dan sal ek weer volstoom kom chat

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75042 by Cornel
Baie welkom terug Ankia!
Hoe was julle vakansie? Ons sal seker die fotojies op fb sien?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75040 by Goggatjies
Goeie more

Ek is terug in die land van die lewendes
Die eerste wat ek raak sien is, dat direxter swanger is - baie geluk - dit is magic

Wat het met die vorige bladsye gebeur

Ek sal later bietjie kom chat, het gou werkies om op te vang

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75025 by Cornel
Halo Anje!!!!!

Baie dankie!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75020 by Lia
More more dames, hoe voel almal vanoggend?

Wow Mommy, waar is jou pens? Jy dra baie klein vir 35 weke. Jy lyk pragtig !!

Hehe Hexy, shame vir die humeur jong. Sterkte, hoop geduld oorval jou.

Cornel, baie geluk met die ophou rook.

Charlaine, het julle toe gaan uiteet?

AFM: Ek het bietjie werkies vandag, so gaan moontlik nie weer kan in loer nie.

Julle moet 'n lekker dag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75008 by Cornel
Ek verstaan presies!

Ek is nou net moeg vir die plek,moeg vir die (skoonouers) en ek wil nou he die dae moet verby gaan en die groot ding is ek wil by die dr uitkom,nie dat ek bekommerd of iets is nie,ek wil net graag my 100% kry......en ek verlang vreeslik na my ouers.....

En nou rook ek ook nie meer,so ek het nou nie meer daai "kalmeerstokkie" nie!!!!!!!!!!

Maar ek probeer almal maar ignoreer as ek so voel......veral hier!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #75006 by sexy~hexy
Hi Cornel

Ag ek is maar net simpel. Jayden is nou in die oggende moeilik oor dit maar koud is, dan voel dit net vir my mans het dit so maklik, ek is maar die een wat in die oggende moet regmaak en vir Jayden moet regmaak en dagmoeder toe vat, terwyl DH opstaan, aantrek en werk toe gaan, en as hy af is slaap hy wanneer ons ry. So in die algemeen was ek maar net befoeterd oor mans dit so maklik het :D My DH help my geweldig baie, ek is nie ondankbaar nie. Hy is 'n man duisend. Net oggende wat ek sukkel wat ek so geirriteerd raak met als :S Maar ek weet hoe jy voel, as iets nie reg verloop soos wat ek dit wil he nie, is ek ook sommer grumpy met almal, hier by die werk ook :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account