× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #74997 by Cornel
Goeie more Almal!

Sjoe Mommy,jou pensie lyk te oulik! Ek kan nie wag tot myne so lyk nie :laugh:

GB,Jy het omtrent 'n bedrywige oggend gehad,maar jy moet maar lekker werk vandag!

Hexy,die groen monstertjie(naar) steek net kop uit sodra ek klaar geeet het.....ek gril eintlik daarvoor..... Wat die humeur aanbetref,hier gaan dit ook maar so op en af,wat ek wel agter kom is dat ek baie vinnig geirriteerd raak......dit voel soms ek kan heeltemal uit my kassie klim en skree so geirriteerd raak ek....... :blink:

Almal moet 'n heerlike dag he!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74978 by sexy~hexy
More almal

Mommy, jou pensie is omtrent klein hoor! Ek stem saam G, sushi gaan nie so groot baba wees nie :) Hoe gaan dit met die MS?

Touch wood julle, maar my nuwe BFF is baaaaaie sluimerend. Kon gisteraand actually bietjie kos eet. DH het vir my 'n GROOT bottel cream soda aanmaakkoeldrank gaan koop, so ek drink dit nogsteeds :D Ek voel net grumpy en bakleierig, het vanoggend sommer baklei met DH :S So as die een ding wyk steek die ander ding sy kop uit :D Joys of being pregnant hey!

Ons wou ook vanoggend vir Jayden gaan registreer by die een kleuterskool, maar toe besef ek met 'n skok dat dit vir nou eers nie gaan realiseer nie - die kleuterskool is net halfdag en is toe met skoolvakansies. So die gevolg is ek betaal die kleuterskool en die dagmoeder halfdag, met vakansies moet ek haar voldag betaal, moet betaal vir die bussie wat Jayden oplaai, en dan gaan ek nog vir nuwe baba se dagsorg ook moet betaal!!! So dit gaan bietjie woes finansieel wees. Sal hom maar nog vir 'n jaar by die dagmoeder hou en in 2012 kleuterskool toe stuur, dan is hy al 5 en kan hy dalk in die middae en vakansies by my ma gaan bly. Mens moet maar kyk hoe om te bespaar of hoe. Dis al wat sleg is van die klein dorpies, toe ons in Rustenburg was het die kleuterskole daar net oor Desember toe gemaak, die ander skoolvakansies was daar aflospersoneel.

Anyway, genoeg gemoan van my kant af, laat ek begin werk!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74976 by G Baby
More girls,vaoggend is ek vroeg vroeg al op,die skole begin mos vandag en sussa gaan ook vandag weer kleuterskool toe. So dis kosblik maak,en almal betyds klaar kry en dan gaan ekke ook werk. Aan die een kant bly die skole begin,sy vreeslik uitgesien om weer te gaan en die ander kant is dit weer so gejaag in die oggende.
Twee grotes ok,maar met de nys kan jy nie regtig vooruit beplan nie....
dis maar die ma se werk om die baba groot te kry,my man help wel hier en daar met 'n wind of doek,maar 90% maak jy hulle groot. Gelukkig help my man baie met die ouer twee en gee baie aandag aan hulle.
De Nys het gister vir die eerste keer bottel gedrink met borsmelk in-'n volle 120ml,en hy het glad nie gesukkel nie,dadelik die bottel gevat(avent) en daarna weer bors ook gedrink.
Nou kan hy ook so bietjie by sy ouma bly vir rukke.....en ek kan iewers seker heen gaan sonder hom

Mommy jou magie is verskriklik klein vir 35 weke,gan 'n klein babatjie wees daai. Gedink my maag was klein,maar joune is vrek klein.

wou net gou inloer voor ek dalk nie weer tyd kry nie. Nou ja julle is gegroet en hoop julle almal het heerlike daggie.
:)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74935 by sexy~hexy
Hi almal. Ek post gou van DH se nuwe foon af, hy het n Nokia E72 gekry. Nogals ougat foon, knoppies net klein ek dink hy gaan maar sukkel om te tik, ek gebruik my naels :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74915 by Mommy2Monster
hallooos julle en bye julle, chat weer more!

hier is 2 pics van my strand bal pens op 35weke!



Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74912 by Lia
Ag cute Drix, Markus is te pragtig, verstaan ook nie lekker nie, maar is seker hy sal bly wees as kleinboet of sus opdaag.

Ai Ansa, jammer man. Miskien moet julle dalk bloed toets doen voor jy provera begin. Ek dink baie aan jou die laaste tyd. Dis soos Klippie se, huil as dit nodig voel, maar moenie moed verloor nie. ((((HUGS))))

Lalie, hoop jy word gou beter. Die Salex het vir my ook baie gewerk.

Klippie, Sterkte met die crash course gee, hulle ore sit mos nie altyd waar dit moet nie.

Ek is so bederf vanaand, ml het lekker kos klaar gemaak, gaan nou eet.

Julle moet 'n lekker aand he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74904 by Driekie
TATA BOLLIES!!!!!

Lekker aand vir julle!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account