× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #74835 by klippie
Het een van julle al gehoor van femlife kliniek by Femina? Dis 'n fertiliteitskliniek met 2 vroue ginekoloë

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74834 by Cornel
Dankie Driekie!

Ek is 'n regte ou vaak jan! Nadat ek jou gevra het toe kyk ek onder by jou tickers!!!!!Sorry man!!!

Die van julle wat alreeds swanger is,is julle velle(gesig veral) ook so sleg?

Myne lyk TERRIBLE!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74833 by klippie
Sjoe, maar ou Hexy is stil vandag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74831 by klippie
So Drix, wat sê jou gut feel - blou of pienk?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74830 by Cornel
Laliek ~ Driekie is reg ek het weer van die Koeksoda vergeet! Meng die 2 saam!!!!!! En dan snuif na harte lus!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74829 by Driekie
O ja Cornel jyt gevra hoe oud Markus is - hy is nou 2jr 1mnd 2weke en 1dag oud!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74823 by Driekie
Ai tog Lalie - jy al die koeksoda in lou water gesnuif???Dis regtig gross maar die laaste keer het dit vir my gehelp saam met sinugesic (sulke groen sinus-pille)

Ag Ansa - moerse groot e-drukkie vir jou!!!Soos Klippie se huil omdat jy hartseer is ens maar nie omdat jy hoop verloor het nie want dant jy als verloor!!!Hoekom vra jy nie dok of hy jou eerder fertomid voorskryf nie?Ek weet clomid akkordeer nie met almal nie alhoewel clomid en fertomid presies dieselfde tipe pil is.Clomid het soos in glad nie met my gewerk nie inteendeel het dit my situasie versleg.. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account