× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 7 months ago #219586 by Snoekie
Hey Dames,
Ek wil graag bietjie afpak as julle nie omgee nie...


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


My hartjie is baie seer. :cry:

Ek weet niemand kan dit reg maak nie, maar ek wou regtig net bietjie afpak...

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219564 by Strik*kie
Oops!! Snoekie, hoop die byt word vinnig beter, shame jong. En jammer oor AF!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219563 by Strik*kie
Hi girls

Hoesit????
Sjoe ek was so lanklaas hier, het bietjie baie om op te vang so jammer as ek nie almal se personals doen nie, kan nie almal onthou nie. :blush:

Hexy, geniet die week in die goudstad!!!
Nads, sterkte met die hoofpyne (ek kry dit ook al meer die jaar :cry: ) en FX vir die huiskopery.
Hopeful, klink of julle besige program het met al die prosedures en toetse. Dit klink vreeslik, alle sterkte en een van die daggies het julle 'n bondeltjie!
Ciska geluk met die pienkvoet!!!!! :woohoo:
Lynkie, hoop af daag gou op dat jy kan begin met jou PVA...
Ruby, bly telling is op en ons bid vir daai sticky bean.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Ok nou weet ek nie wie ek vergeet het nie, Zettie hoe gaan dit? En wie nog??? Uhmmmm.......
AFM: Geen nuus aan my kant net besig, besig besig!!!!!! Voel soos jaareinde rush! OI!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219561 by nadsmeiring
Hallo julle,

Hopeful - Sjoe dit klink maar asof julle n vreeslike uitputtende dag gehad het, maar dit sal als die moeite werd wees, sterkte met die maatskaplike werkers.

Ciska - Baie geluk met die ou pink voetjie, het julle al gedink aan n naampie vir haar?

Zettie - Baie sterkte met die nuwe gynie, en bly net altyd so positief, daai BFP is om die draai!

Ruby - Dis goed om te hoor dat als sover nog goed verloop, asb laat weet ons wat se die doc vrydag.

Lynkie - Ek hou vir jou stuif duim vas Dr P gee sommer gou vir jou n PVA!

Aan al die ander girls, hallo, en ek hoop jullle het almal n lekker daggie.

AFM - Ek was baie siek met griep laas week, is nou beter maar sukkel met hierdie horibale hoofpyne :headbang: ek is nou al goed gatvol! So ek is vandag op CD 22, kan nie wag vir AF om op te daag nie, wil nou so graag met my pillitjies begin, ek is baie positief dat dit gaan werk! Ons is in die proses om n nuwe huis te koop, FX die bank aanvaar ons offer, ek kyk al klaar vir idees vir die baba kamer :silly: :whistle: :laugh:

Lekker daggie julle almal :heart: :woohoo:

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219560 by klippie
Middag dames!

Hopeful - sjoe, ek het nie geweet die vrae is so intens nie! Klink of hulle mens behoorlik ondersoek! Ek hou duime vas dat alles goed verloop en dat die uitslae reg is vir julle! 22 Februarie is om die draai man!

Lynkie - bly daai pilletjies is op. AF behoort oor 'n dag of 2 hier te wees! Yay, hou duime vas Dr Strikdas het vir jou 'n PVA!

Hallo al die ander dames!

Nie veel nuus aan my kant nie....besige bytjie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219546 by Hopeful
Shoe na die droogte het dit ontrent ge gons hier gister!!!!!!!!!!!1 :woohoo: Dis bitter lekker om so baie posts te sien.

Zettie, ek is bly is so positief ek hou stuif duim vas dat n BFP kry en dat jy sal hou van jou nuwe Gyne jy moet kom post Donner Dag :)

Snoekie- Jong dit is nou vir jou n storie, was al self duur n spinnikop gebyt en dit was baie seer en niks lekker nie. Sterke met die gesond word. Jammer oor AF maar soos jy se jy kan ten minnste n verbetering sien in LP phase dit is WONDERLIK. Voorspoed met die maand sy behandeling

Ruby - Bly posritief vrou julle is nog al die pad in my gebede :) Jy moet ons kom update vrydag!!!! Dis so exciting

Blom- Dis great oor die O BD dat die stoff staan vrou :silly:

KLippie - Ek is bly dinge gaan so goed by julle :kiss:

Cisca - DIT IS WONDERLIK baie geluk jong

Lynkie - ek hoop dok P gee sommer vinnig vir jou n PVA :woohoo:

Ek will tog net BAIE BAIE dankie se vir elkeen se onderstuuning met gister se afspraak dit was baie special toe ek vanogend al die goei wense sien dankie julle.
Jong dit was weird gewees die toetste. Jy skry twee een is om te check of jy mental proebleeme het en die ander een is meer om jou persoonlikeid vas te stell.
Die een wat check vir mental problems het soos 587 vrae en van daai vra was baie aardig soos hoor jy stemmietjies, sien jy goed wat nie daar is nie, het jy al so kwaad geraak dat jy iemand seer gemaak het, droom jy gereeld oor sex en dan tussen al die vrae is daar sulke eenvoudige eenis soos kry jy hooikoors later het ek en manlief al begin grap oor all die goeters hahahaha, maar ja ek verstaan hoekom dit natuurlik getoets word maar dit was baie uitputend.
Die ander toets was baie korter het net 185 vrae gehaad en dis meer om vas te stell of jy n introewerd of n extroewerd is soo daai vra is meers soos maak jy maklik vriende, pla dit jou om voor baie mense te praat, vinde jy dit maklik om met nuwe mense n gesprek te knoop ect ect. Dit het my slightly ge ieriteer wand ek kon sonder om daai tweede toets te skryf vir jou se ek is extroewerd en DH in introewerd ek werk met mense vir n lewe hy werk met nommer maar nou ja dit moet alles gedoen word.
Die toetse word nou Suid Africa toe gestuur en dan sal die uitslea oor so week terug wees hier maar die sielkundige het eers die 22 feb weer plek vir die trugvoer sessie. Ons sou eers gewag het tot ons die terugvoering van haar af kry voor ons na die manskaplike werker toe gaan maar oor dit so lank is dink ek ons moet maar so een of twee sessien try in kry. Ek moet nou net by DH hoor hoe werk sy werk goed dat ek dit kan book :)

Na daai lang storie is dit eers al vir my :) lekker dag julle

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219543 by Lynkie
More almal,

Snoekie, sjoe dit klink baie seer, ek hoop jy voel gou beter!!!

Ruby, dink aan jou.

Cisca, :woohoo: Baie geluk met die dogtertjie!!

Klippie, ek hou FX
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Hopeful jy moet ons laat weet hoe dit gegaan het.

Hexy, enjoy die kursus.

Hi Zettie, jy klink so positief en ek hoop dat jy van nuwe gynie gaan hou en vinnig jou BFP kry!

Blommie die OV klink goed en hou stuif FX :)

AFM: Ek het gister die laaste van die 21 pilletjies (Femodene) gedrink, so nie heetemal seker hoe vinnig AF gaan opdaag nie...sodra AF opdaag kan ek Dr P bel vir PVA.

Lekker dag verder!!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account