× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 9 months ago #219528 by klippie
Cisca!!!!!!!!!!! Baie geluk met team pink!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Het julle al 'n naam?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #219525 by Cisca
Hi julle, hoe gaan dit ???

Ek pop net gou in, is lekker besig by die werk, haal skaars asem.
En verder is ek vrek moeg!!!
Om nie te praat van die hitte-golf wat ons het hier in die Kaap nie - ek bid vir bietjie koelte.

Jammer ek doen nie nou personals nie, maar almal wat besig is met BD - Geniet dit :rock:
En die van julle wat wag om te toets - Ek hou stuif duime vas!!!!!

AFM : Gaan goed met my, kopsere is maar nog hier, maar ek dink ek het nou al amper gewoond geraak aan hulle.
Verder was ons gister by die gynie weer...... En hy se dis defnitief 'n dogtertjie :woohoo: :woohoo: :woohoo:
Sal nou die eerste meisie-kind in ons vriende-kring wees, almal het seuntjies. So hulle gaan lekker tou staan vir haar aandag!!!!! :laugh:

Nou toe, lekker aand almal, sal probeer om meer gereeld te kom chat. Love julle :heart:

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #219524 by zettie
Klippie wag maar eers met die skree ek het nog hoop het vanoggend gepoas toe raak en onnodig opgewonde want het die ding verkeer gelees 2 strepies maar een mos n + gewees het. Maar dit is defnetief steeds tevroeg om tetoets want ek het net 28 dae getel maar mos nie eintlik normale siklus nie. Het ook eers Cd19 geovuleer toe ek swnager geraak het en toe eers op 14 dpo positief gekry op bloed en eers 18 dpo BFP gekry op `n HPT so ja sal maar nog wag en hoop.

Ek sal donderdag hoor wat se die nuwe gynie en dan seker hier teen Maandag gaan vir bloed as daar geen AF was en dan provera drink indien nodig.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #219523 by klippie
Waar is al die ander girls tog - Strikkie, Feetjie, Jooste, Cisca....hallo anyway vir almal hierso!

Okay AFM: (ek hou dit maar private want dis bietjie detail!)

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Dis nou regtig al nuuts wat in my lewe gebeur het....verder werk ek maar net elke dag soos 'n mal mens.....

Hoop julle het 'n lekker aand verder!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #219521 by klippie
Middag dames!

Ruby, ek is bly jou telling is hoër. Bly net positief - alles sal uitwerk soos dit moet! :heart:

Zettie, wil jy hê ons almal moet saam skreeu vir AF om te begin? Dit werk nogal! Het jy al getoets - hulle sê mens is hengse vrugbaar na 'n D&C????? Kom vertel ons van die nuwe gynie as jy daar was!

Snoekie, so jammer om te hoor van die spikkekop van die byt OMW dit moet seker vrek seer wees! :cry: Ek hoop die antibiotika help!

Hopeful - hoe was die evaluasie? Ek hoop regtig dit het goed gegaan, hou al my duime vir julle vas dat die proses nie te uitgerek is nie en dat julle sommer binnekort julle babatjie gaan kry! Baie sterkte!

Hexy, jy is seker nou al op die airy - geniet die paar daggies in jo'ies....as jy terug is by die huis gaan jy die flavour of the month wees, en dit 'n goeie ding as mens ttc :blush:

Blommie, hoera vir die ovuleer vanself!!! My geld is op jou vir 'n BFP!

Okay, sal nou meer van myself post....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #219515 by zettie
Snoekie sjoe jong bly jy is darem ok na die hele storie kon baie erger gewees het hoop jou been word gou gesond.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #219514 by zettie
Ruby baie bly jy voel beter :)

Ek afspraak Donderdag by `n nuwe vroue Gynie so sal vars begin maak dan het ek gynie vir wanneer hulle my van FS af weer stuur na gewone gynie as ek swanger is.

Ek is positief en glo ek sal vinnig swanger raak weer as ek nie dalk al klaar is nie hehe.

Lekker daggie julle.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account