× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 7 months ago #219509 by CheriseF
Hallo almal :)

Zettie:
Daai gediggie is vreeslik mooi! Sterkte met jou siklus.. hoop jy kry vinnig antwoorde.

Nads:
Yay vir daai toetse! Alles van die beste vir die siklus wat voorle.

Hopeful:
Kom update van die afspraak asb :)

Snoekie:
Jammer om te hoor van AF :( daai byt klink baie seer - hoop dis gou gesond. Sterkte

AFM:
Reg - ek was Sondag weer vir 'n Beta.. telling is toe 757. Dit het nie verdubbel maar is hoer. Ek het soveel boodskappe en omgee ontvang die naweek dis ongelooflik.
Ek gee nie meer om oor die telling nie en gaan nie weer vir Beta nie. Ek gaan vir 'n sonar Vrydag en dan op 6wekies gaan ons die hartkloppie sien op die monitor. Die dokters mag dalk wetenskap aan hulle kant he maar ons het God aan ons kant. DH het my gesalf (hy is nou nie 'n dominee of pastoor nie) maar ons het dit met opregte harte gedoen en ons het die swangerskap en 'spikkel' in die naam van Jesus verklaar. Ek voel sommer 10 stukke meer positief. Ek het mos vir 2 weke krampe gehad en vandat ek op die progestoroon is, is die krampe weg. Die simptome soos moegheid, sooibrand begin ook nou nader kruip so bietjie bietjie.
Dankie vir julle gebede!
xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219506 by Snoekie
Goeie Dag Dames,
Ek hoop dit gaan nog goed met almal...

Hexy,
Sterkte met die tyd weg van DH af, maar geniet die kurses.

Hopeful,
My skat ek is so opgewonde vir julle evaluasie vandag! Ek glo en vertrou dat dit baiegoed sal gaan! Kom vertel wat hulle alles gedoen het.

Zettie,
Jammer dingetjies is so bietjie deurmekaar op die oomblik met jou siklus!

Ruby,
Het jy toe enige verdere bloods gaan doen?

Halloda aan alde ander dames!

AFM;
Ek ht rowwe naweek gehad, Ons het Saterdag gaan braai by my swaer se huis en toe byt iets my, dit het freeslik gebrand en steek, ek neem toe aan dit is 'n by want daar was 'n perreby nes waar ek seer gekry het. Die volgende oggend is my hele bobeen agter opgeswel, bloedrooi, kliphard en vuurwarm. ek bel toe my dokter se spreekkamer om uit te vind wie aan diens is, kry die nommer van die masjien af en glo my vry, toe ek die noodnommer bel antwoord niemand nie. Ek was hie hellin om die minste te se. Ek se toe sommer vir DH om my ongevalle in Paarl toe te vat. Toe ek daar kom vra die suster vi my of ek swanger is, ek verduidelik toe vir haar dat ek nie weet nie, aangesien ek in my 2WW is, sy doen toe early detection toetsie, en kry toe BFN. ek vra toe hulle moet steeds vir my meds gee asof ek swanger is, want dit kon dalk net te vroeg wees om te weet. Dok se toe hy dink dit is 'n Sac-Spinnakop wat my gebyt het! Hulle ht my toe op antibiotika gesit om te keer dat dit 'n gat inval. Ek is nou al vir twee dae n die bed, want kkn nie op die been staan nie, dit is net te seer.
en toe daag AF gister op, waarmee ek verbasend okay is die maand. Ek wil nie regtig enige meds drink as ek swanger is nie, en ten minste kon ek die maand sien dat my LP fase het verleng na 12 dae enie meer 9 dae nie. En nou is ek op die Femara! Goeie genade maar dit is omtrent duur pille!!!! ek het byna op my rug geval! Byna R600 vir 10 pilletjies? Ek hoop regtig dat dit werk, Ek verstaan ook nou hoekom hulle nie dit onmiddelik gee vir vrouens nie.

Wel ek hoop almal het 'n wonderlikke dagie verder!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219494 by zettie
Hopeful sterkte vir vandag.

Blommie fx fx hoop dit is jou maand hierdie.

Nads bly al jou toetse het goedgegaan nou weet jy alles is reg en kan jy voorentoe kyk.

Al die ander Hallo hoop dit gaan goed.

AFM: Ek weet glad nie waar ek is in siklus aangesien ek nie weet waar om tebegin tel na MC nie. As ek begin tel by dag van eerste D&C dan moes Af laas Donderdag gekom het en as ek tel van 2de D&C dan moet dit nou Donderdag kom so ek weet nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219468 by Blommie
Hallo al julle pragtige dames

Hexy - sterkte met die tyd weg van die huis af

Nads - Sterkte met die meds, FX dat jy sommer vinnig jou BFP sal kry!!!

Zettie - dit is 'n pragtige gebed

Klippie - sterkte met die baie werk

Hoe gaan dit met die res? Cisca, Lynkie, Ruby? Jammer as ek iemand vergeet het!

By my is dit maar net Huiswerk huiswerk en nog huiswerk. Het die naweek vir die eerste keer in 2 jaar geovuleer! So ek en DH is in die wolke!

Ons het ook besluit om nie meer te temp of om die fertile focus te gebruik nie, en net die OPK te gebruik.

Julle moet almal 'n wonderlike dag he!!!!

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219467 by Hopeful
More Damess,

Ja nee kyk dis ontrent still hierso :huh:

Nads ek is bly dat alles negatief is endat jy binnekort op die clomid gaan begin. CD wat is jy nou

Hexy proebeer die teitjie geniet all is dit net vir die veit dat jy nie hoef kos te maak nie hahahaha Ek voel altyd so kort teitjie weg van mekaar is goed dit sit weer bietjie spark in die verhouding

Ruby, hoe gaan dit met jou? Het jy toe weer gaan bloods doen?

AFM On het vandag die evauasie so werk net half dag vandga wand die toetse vat 3 uure :S en kos natuurlik n klompie geld wat die medies nie uitbetaal nie, maar nou ja dit moet gedoen word. sy het laas week gese dit vat gewoonlik so week voor sy die uitslae kry so hoopelik volgende week en vrydag dan sien ons haar weer vir ons terug voering en dan begin ons die manskaplike werker sien.

Okay dan lekker dag vir almal

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago - 14 years 7 months ago #219466 by sexy~hexy
More almal

Vandag is D-DAG....vlieg vanmiddag Johannesburg toe :dry: Ai...mens wil altyd iets doen, maar as dit op jou pad kom, wil mens vasklou aan die bekende....maar ek moet dit maar gaan doen....So ek sal eers weer Maandag saam met julle kan gesels!!!

Hoekom is die groepie weer so stil??????

Waar kruip almal weg???

Geen nuus aan my kant nie....DH het gesorg dat ons darem gister voor hy gaan werk BD (mans :angry: ) Maar dalk doen die paar dae van mekaar af ons goed...want as ek terugkom moet ons BD want dan is ek mooi so op cd12.....

Gesels later weer :rock:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219436 by nadsmeiring
Hallo julle,

Ek het uiteindelik my uislae gekry en als is negatief, so ek moet Dr P bel op die 1ste dag van my siklus en dan gaan hy vir my voorskrig fax vir clomid. Ek is sooooo opgewonde en kan nie wag nie, hoop regtig dit werk vir my.

Lekker daggie almal!

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account