× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 9 months ago #219433 by sexy~hexy
Klippie...hulle wil glo die een PA - wat belangstelling getoon het - roteer en haar ander blootstelling gee, en sy ken mos nou van PA werk....so ja...ons kom nou weer in aanmerking vir haar pos, maar hang mos maar af of haar toesighouer belangstel in ons wat vir die HR PA pos was....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #219431 by zettie
The Fertility Blessing


You know my deep desire for a child
A little one to love and to hold, to care for,
to cherish. Grant that my body may conceive
and give birth to a beautiful, healthy baby in
Your holy image.

Guide me in all my choices so that this
conception, my pregnancy and my baby's birth
are in line with Your will.


Heavenly Father, hear this prayer of my heart,
mind and spirit.

Amen.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #219429 by klippie
More dames!

Hexy, so jammer jy't nie die werk gekry nie, het hulle vir jou redes gegee? Ai man! Hoop jy geniet Johannesburg!

Ruby, dit klink vreeslik dat die dokter se scan jou so omgekrap het. Hoekom gaan jy nie êrens vir bloods nie - net om seker te maak?

Jammer ek chat so min, maar om een of ander rede is ek skoon toegegooi onder die werk!

Hallo al die ander lieflike dames - hoop julle het 'n lekker Maandag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #219408 by Hopeful
More Almal,

Hoe gaan dit? Ek is bly dat jy darem n lekker naweek gehaad het Hexy en stertke met die weg wees in JHB :(

Lynkie ek is ook bly julle het darem n lekker naweek gehaad. Sterkte met die teid wat nie lekker is nie :cry:

Hier is daar nie veel nuus nie. DH het nie die naweek gewerk so dis die eerste naweek in n lang teid wat ons bietjie teid saam kon spend en dit was net te wonderlik!!!!! My evauasie afspraak is weer more midag so ja hoopelik kan ons by ende feb begin werk met die manskaplike werker.

Okay dan, ek hoop almal het darem n lekker n maandag en dat dit julle nie te erg onder kry nie.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #219405 by Lynkie
Hallo almal,

Ek't verlede week 2 dae verlof gehad, ons was bietjie weg vir die naweek....het bietjie nodig gehad om weg te kom van alles..... hierdie is maar vir ons 'n moeilike tyd. :(

Hoop dit gaan goed met almal, sal later bietjie opvang.

Ruby, ek dink aan jou en hoop en vertrou dat alles sal goed uitwerk. ;)

Lekker dag!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #219404 by sexy~hexy
More almal

Alweer Maandag....en amper middel Feb....sal iemand net die brieke aandraai asb? Die jaar loop al klaar weer te vinnig!!!

Hoe was julle naweek gewees? Enige nuus??

Ons s'n was heel rustig...maar ek is maar lekker moeg....Saterdag ontbyt gaan eet saam 'n vriendin wat verjaar het, en Saterdagmiddag na 'n troue toe...was heel lekker gewees. Gister was ons net rustig by die huis, DH het gisteraand nagskof gewerk en werk vanaand ook...en more vlieg ek Johannesburg toe vir 'n kursus tot Vrydag :cry: Gaan my man en kind baaaaaaaie mis...maar ja, ek moet maar so ietsie doen as blootstelling en ondervinding.

Het my Fertomid gaan kry, maar 'n dag te laat (het vergeet)...en dit toe nooit begin drink nie...so sal maar volgende maand begin. Sien dr het my nou op 150mg gesit.

Verder....wie is waar in hulle siklusse???

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #219353 by nadsmeiring
Hello Hexy,

Jammer oor die werk, als gebeur vir n doel! Bly net positief en onthou "whats meant to be will be". Ek hou nogsteeds duim vas vir jou man!

Lekker daggie :heart:

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account