halllllooooo julle!!!
Ruby,,, wow dis so COOL dat jy sommer so gou 'n afpsraak gekry het..... OE geniet die vreeslik baie en kom se asb dadelk wat dr se!!!!!!!!!!!!!!! Ek weet sommer dit gaan 'n wonderlike swangerskap wees!!!!
Hopeful - hoe gaan by julle?
Blommie,, sjoe soos ruby se. almal sn maar anders. Ek voel ook nie regtig nie. maar met meds het ek ook soms dowwe pyn op eierstokke gehad.
Snoekie ---- sterkte vir vlg paar daggies vriendin,,,, ek hou styf duim vas!!! ag dit sal so lekker wees as ruby 'n makie het!!!!!!!
Ek was toe by dr,,, wel mmmmmmm was seker 'n volle "5min" gesprek, soos in gaan fisio toe 1keer 'n week, drink vlg pille en kom sien my oor maand!!! okay!!!!

Sy het ook so terloops vinnig genoem dat stres/angs ferilteit belemmer, "hou op om daaraan te dink en jy gaan swanger raak"!!! goed as ek nou net R5 moet kry vir elke dr wat vir my se binne 3 maande is jy swanger en elke persoon se opmerking met hou op daaraan dink was ek voorwaar nou 'n BIljoener met meer as 4 welverdiende eksotiese vakansies 'n jaar

Maar nou ja, ek sal pilletjies drink en sal ook fisio toe gaan!
waar is Jooste, hexy, klippie en strikkie, zettie en lynkie vandag???? dis nogal baie stil hier..... Lekker aandjie almal.