× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 9 months ago #219218 by klippie
en hallo al die ander dames....Strikkie, Lynkie, Zettie, Blommie, Jooste, Feetjie...almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #219217 by klippie
Snoekie - het jy al enige symptoms, en wanneer toets jy? fxfxfxfx vir jou!

Hopeful, jammer die afspraak was so bummer, ek moet sê ek het ook gedog dit sou meer formeel en details gewees het, maar hou net moed, die bal is aan die rol vir julle!

Nads, bly jy het dr strikdas gesien - laat weet ons van die bloods!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #219215 by klippie
Goeie more dames! :laugh:

Jammer ek het so lank laas gechat, maar ek is so toegegooi onder die werk en sommer allerhande admin :ohmy:

Ruby, baie baie baie baie baie geluk! :laugh: :lol: :woohoo: :laugh: :cheer: :lol: :woohoo: :silly: Ek is so bly jy het jou BFP gekry! Ek hoop dat die volgende 8 maande gesond en maklik gaan wees vir jou!

Hexy, lyk my jou planne draai nie uit met die lap nie - maar hopenlik doen die Clomid sommer sy ding! Jy het mos laas so vinnig swanger geraak na die lap, dalk is dit weer die slag die geval!

Cisca, so bly dit gaan goed met jou en boontjie. Jammer oor die verkoue - hoop jy voel gou beter! 6 Februarie is om die draai - ek hoop jy sal dan al kan sien of dit pienk of blou is!

word vervolg.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #219210 by joo~ste
More julle!
Ek is so besig...sal nie kans kry om vandag te gesels nie. Wil net inloer en se dat ek hoop julle het almal 'n lekker dag.

Nads: ek is bly jy was by die FS. Gee kans....ek vertrou regtig jy sal vinnig jou BFP kry noudat jy by 'n spesialis is.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #219200 by Hopeful
More Julle,

Ruby ja nee daai heele manier hoe hulle swangerskap uitwerk snap ek nie so lekker nie hahahaha My kop is te plat vir die goed, hoekom dan nou twee extra weeke by tell hahahahaha

Nads, ek is bly dat jou afspraak darem goed gegaan het en dat jy van dok strikdas hou. Ek hou duim vas dat die blied toetse goed uit kom en jy sommer vinnig op die meds kan begin.

Hier nie veel nuus nie DH werk hom self net oor n mik by die nuwe werk. WErk elke aand tot 10uur toe en kom dan poegaai by die huis en dan werk hy nog elke naweek ook dis bietjie te erg. Ek hoop dat na maand einde sal dit beter gaan, ag wat ek vertrou dat dit sal.

Lekker dag vir almal en ek hoop dat hier darem bietjie meer gechat word vandag :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #219199 by nadsmeiring
More Almal

So ek was gister by Dr. Strikdas, hy is baie nice, hy het sonar gedoen en vind ook niks vout nie behalwe my baarmoeder wat gedraai is. Hy het laat ek 2 bloed toetse doen, een vir teenliggaampies en die ander een vir duitsemaasels, as my resultate wys dat als is reg dan moet ons bepaal op watter dag ek OV, blykbaar OV ek te vroeg, en dan gaan hy my op medikasie sit, hy het my nog nie gese watter medikasie nie "gaan heel moontlik clomid wees" so ons sal maar nog sien.


Ek is bietjie teleurgestel, dit beteken ek moet nog langer wag, :angry: ek moet seker net probeer om geduldig te wees, ten minste het ons nou die bal aan die rol! :unsure:

Hopenlik kry ek vandag my uitslae, ek wil baie graag al die medikasie drink met my volgende siklus wat oor so 2 weke is.

Lekker dag vir julle!

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #219173 by CheriseF
Hopeful.. volgens my siklus is ek 7 weke maar actual gestational age is 5 weke.
Jammer om te hoor dat jy teleurgesteld is.. :( hopelik sal dinge vinniger gaan van nou af. Sterkte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account