× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 8 months ago #218564 by klippie
Middag dames!

Ek loer gou in, maar het regtig niks nuwe nuus nie - ek dink my lewe is maar boring op die oomblik!

Lynkie - laat weet ons wat se Dr Strikdas!

Ruby, whooppeee vir die provera en
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Blommie - AF kan maar lekker suck! Geniet die partytjie beplan!

Hexy, kan jy nie vir 'n week verlof neem om 'n FS te sien nie? Dan gaan bly jy in die valley wat so vêr van jou is vir 'n week? Miskien het die FS 'n plan vir mense wat vêr bly?

Jooste - hectic hier ook! Sterkte! My lus is ook lankal geblus! Sal 'n plan moet maak!!!!!

Hallo al die ander dames!
Julle moet 'n lekker daggie hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218551 by sexy~hexy
Jooste...die naaste FS is in Bloem...en ek sien regtig nie kans om vir behandelings en afsprake elke keer amper 500km te ry nie...dis afvra by die werk...DH werk skofte so mens moet dit dan daar rondom koordineer....so op die stadium oorweeg ek nie eens 'n FS nie.

Het die gynie se kantoor gebel, hulle weet nog nie wanneer kom hy hiernatoe nie...so ek sal more weer bel...ek sal hom maar weer gaan sien, want ek het hom 'n jaar gelede gaan sien...so ek glo hy gaan 'n Lap voorstel (dan het ek darem bietjie af by die werk LOL)...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218543 by joo~ste
More almal!

(hectic dag hier by my... :ohmy: )

Hexy: Dit is 'n moeilike een. My persoonlike opinie is dat jy nie langer moet wag as jy weer wil swanger raak nie. Ek weet jy bly mos op 'n klein dorpie...maar dalk moet jy maar ook oorweeg om 'n FS te sien? Sodat jy kan weet wat gaan vir wat. Sjoe...die kas-toe-kyk- storie moet nou eers bietjie wag. Ek moes gisteraand tot laat werk om reg te wees vir vanoggend se vergaderings...en toe DH wil vatterig raak (dit was na 11pm!)...was ek net nie in die mood nie (boekie-lees of te not!).

Ruby: Oorsee!!!! Whooohoo!! Ja, dit klink na 'n wonderlike geleentheid. Julle moet dit met albei hande aangryp.

BLommie: Bly die simpel feeks het opgedaag vir jou!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218532 by CheriseF
More almal :)

Lynkie,
Sterkte vir vanmiddag - kom laat weet hoor!

Hexy,
Sjoe dis 'n storie - plan sal jy moet maak... kan mens nie homeopaat en gynie terselfdetyd nie?

Blommie,
Great.. geniet die beplanning.

Ek is so dankbaar julle, dok Strikdas het my dubbeldosis Provera gegee oor 5 daggies... Ek is so bly ek hoef nie dit vir 10 dae te doen nie.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218530 by Blommie
More almal

cisca - welkom terug, bly om te hoor alles gaan goed!!!

Ruby - sterkte met die med

Lynkie - sterkte met die afspraak, hoop jy kry antwoorde

Hexy - daai ferning ding maak my kop redelik plat. Bv. eendag wys hy niks, volgende dag bietjie 3de dag baie en dan weg. Sal nou die maand kyk hoe werk hy as ek op die meds is.

AF is hier!!!! Jippiieeee, die heks het my 'n 38 dag Siklus laat wag vir haar. Die koei.

Nou kan ons met die nuwe meds begin. :silly:

Begin ook beplan aan my baby se 3de verjaarsdag party. Sjoe dit is harde werk. Ons gaan 'n paar seuntjies vat om te gaan visvang. Hy is mal oor visvang so glo almal sal dit geniet.

Ek moet weer bak vandag. Julle moet 'n lekker daggie he.

chat later

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218529 by sexy~hexy
More almal

Klein Saterdag ek se B) LOL

Hoe gaan dit met almal??

Lynkie...sterkte met jou afspraak vanmiddag...jy moet kom update sodra jy kan!!

Jooste...hoe gaan dit met die boekie lees en kas toe kyk?? :whistle: :evil:

Ruby ...sterkte met die Provera....voor jy weet is AF hier en kan jy Dr Strikdas gaan sien...ten minste het jy nog 'n PVA!!!

Zettie...hoe vorder die plan vir gewig verloor?? Ek doen darem al 8minute op die fiets (op die easy setting LOL)...

So met die Fertile Focus wys dit ek is soos in GLAD nie fertile nie :dry: Ek weet sommer ek ovuleer nie...want daar begin nie eens ferning wys nie...dit wat daar wys is minder as wat die "non fertile" prentjies op die internet wys....nou hoe nou??? Ek sal my alie in rat moet kry....ek weet net nie wat om eerste te doen nie...weer Gynie gaan sien...wat dan heel moontlik 'n Lap gaan wil doen....of dalk die homeopaat gaan sien??? :unsure:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218510 by joo~ste
Lynkie
Ai....ek hoop jy kry antwoorde.

Hexy
Hmmm...dit werk mos so. Mens begin 'n ding en hou dan op. Daarom hou ek van julle (Zettie en die ander ) se benadering van "leefstyl" aanpassing. Ons moet kan volhou daarmee.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account